Individual Details
Barend Jacobus Hendrik van Dyk
(10 Jul 1865 - 20 Dec 1947)
Events
Families
Spouse | Wesselina Hendrina Cornelia de Beer (1874 - 1941) |
Child | Maria Petronella van Dyk (1891 - 1894) |
Child | Susara Maria Catharina van Dyk (1892 - ) |
Child | Tobias Johannes van Dyk (1894 - 1972) |
Child | Wesselina Hendrina Cornelia van Dyk (1897 - 1957) |
Child | Izak Matthys van Dyk (1901 - 1970) |
Child | Elizabeth Helena van Dyk (1904 - ) |
Child | Isabella Elizabeth Hester "Bella" van Dyk (1906 - ) |
Child | Anna Susanna van Dyk (1909 - 1982) |
Child | Jacoba Johanna van Dyk (1912 - 1998) |
Child | Barend Jacobus van Dyk (1914 - 1993) |
Father | Tobias Johannes "Jan" van Dyk (1841 - 1912) |
Mother | Susara Maria Catharina Badenhorst (1842 - 1930) |
Sibling | Isabella Elisabeth Hester van Dyk (1861 - 1931) |
Sibling | Dirk Petrus Stefanus van Dyk (1867 - 1940) |
Sibling | Tobias Johannes van Dyk (1868 - 1951) |
Sibling | Hendrik Casper van Dyk (1870 - ) |
Sibling | Jacoba Johanna Aletta van Dyk (1873 - ) |
Sibling | Martha Elizabeth van Dyk (1874 - ) |
Sibling | Frans Johannes van Dyk (1876 - 1964) |
Sibling | Jeanetta Berlina Hendrina Frederika van Dyk (1890 - ) |
Notes
Miscellaneous
Ek vermoed dat Barend Jacobus Hendrik van Dyk een van die 16 ZAR-vegters was wat gevange geneem is op 20 Februarie 1902, toe Britse kolomme van Pan-stasie op die treinspoor na Delagoa-baai gemars het teen twee Boere-laers in die Bothaberge.Sien die volgende twee artikels vir meer inligting:
http://samilitaryhistory.org/vol116da.html
http://samilitaryhistory.org/vol113da.html
Will
In hul oorspronklike testament, het Barend Jacobus Hendrik van Dyk en Wesselina Hendrina Cornelia van Dyk/de Beer, hul vaste eiendom en alle ander bates bemaak aan hul dogter, Jacoba Johann Greeff en hul seun, Barend Jacobus van Dyk, op voorwaarde dat die twee, sedert die opstel van die testament, by hul ouers inwoon en hulle versorg. Daarvoor het hul seun nie kans gesien nie en sy deel aan sy suster afgestaan, op voorwaarde dat sy hulle alleen sal versorg. Dit het sy gedoen. Die geskrif is egter deur hul vader vernietig na sy moeder se dood, en in plaas daarvan het hy 'n nuwe testament gemaak. MHG 147/48Burial
Vrome vroeggestorwe vrindeMy 'n wyle slegs vooruit
Is daar almal weer te vinde
as die here die Graf ontsluit
Ges.182:4
Endnotes
1. Graf van BJG van Dyk, 10.07.1865-20.12.1947, Ongeziens begraafplaas, Plaas Ongeziens, Middelburg, Suid-Afrika. Foto deur Yolande Vermaak.
2. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
3. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
4. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSX6-DSWM-2?i=245&cat=185421.
5. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSX6-DSWM-2?i=245&cat=185421.
6. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSX6-DS75-J?i=254&cat=185421.
7. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSX6-DSWM-2?i=245&cat=185421.
8. "BCCD," database, Ryna Boshoff, Murrary Gorman, Janie Grobler, et al., British Concentration Camps of the South African War 1900-1902 (http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/: accessed ), https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/86249/Mrs_Wesselina_Hendrina_van_Dyk/.
9. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSX6-DSWM-2?i=245&cat=185421.
10. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
11. Wesellina Hendrina Cornelia van Dyk, death certificate 162 (23 October 1941), National Archives of South Africa, Pretoria, South Africa.
12. TAB, MHG 147/48 Barend Jacobus Hendrik van Dyk, ; Nasionale Argief, Pretoria.
13. Graf van BJG van Dyk, 10.07.1865-20.12.1947, Ongeziens begraafplaas, Plaas Ongeziens, Middelburg, Suid-Afrika. Foto deur Yolande Vermaak.
14. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
15. TAB, MHG 147/48 Barend Jacobus Hendrik van Dyk, ; Nasionale Argief, Pretoria.
16. TAB, MHG 147/48 Barend Jacobus Hendrik van Dyk, ; Nasionale Argief, Pretoria.
17. Graf van BJG van Dyk, 10.07.1865-20.12.1947, Ongeziens begraafplaas, Plaas Ongeziens, Middelburg, Suid-Afrika. Foto deur Yolande Vermaak.