Individual Details
Tobias Johannes van Dyk
(11 Dec 1894 - 14 Nov 1972)
Events
Families
Spouse | Anna Maria Johanna Nel ( - ) |
Father | Barend Jacobus Hendrik van Dyk (1865 - 1947) |
Mother | Wesselina Hendrina Cornelia de Beer (1874 - 1941) |
Sibling | Maria Petronella van Dyk (1891 - 1894) |
Sibling | Susara Maria Catharina van Dyk (1892 - ) |
Sibling | Wesselina Hendrina Cornelia van Dyk (1897 - 1957) |
Sibling | Izak Matthys van Dyk (1901 - 1970) |
Sibling | Elizabeth Helena van Dyk (1904 - ) |
Sibling | Isabella Elizabeth Hester "Bella" van Dyk (1906 - ) |
Sibling | Anna Susanna van Dyk (1909 - 1982) |
Sibling | Jacoba Johanna van Dyk (1912 - 1998) |
Sibling | Barend Jacobus van Dyk (1914 - 1993) |
Notes
Miscellaneous-shared
Wesselina is saam met vier van haar kinders, Tobias (10 jaar), Susara M. C. (12 jaar), Wesselina (6), Izak (2), asook haar halfsuster Anna Susanna Elizabeth de Beer (20 jaar) gevange geneem op die plaas Boschkloof in die Middelburg distrik. Ook op die plaas was 'n "Baba Els (kind van P.J. Els) " en 'n ene Petrus Johannes Bezuidenhout (50 jaar oud). (Die oudste dogter, Maria Petronella, was teen hierdie tyd reeds oorlede, en die res van die kinders sou eers nĂ¡ die oorlog gebore word.)Die gesin, asook Anna Susana Elizabeth de Beer, is in Tent 2058/Blok F geplaas.
Hulle is ook almal saam op 18.04.1902 na Wenworth Natal gestuur.
Die babatjie Els het nie die kamp oorleef nie, en is met vier maande oorlede.
Die Middelburg-kamp was die grootste in Transvaal, met meer as 7000 gevangenes op een stadium. Dit word deur sommige beskou as een van die slegst bestuurde kampe. Die situasie was van die aanvang af sleg, aangesien baie inwoners siek en ondervoed opgedaag het (baie bywoners was armoedig en malaria wydverspreid). Die kamp het gou 'n tekort gehad aan beddens, tente en voedsel. Daar was wel genoeg mediese personeel en hospitaaltente - iets wat ander kampe gekort het. Dit is moontlik een van die redes waarom die Middelburgkamp proporsioneel minder sterftes gehad het. Die grootste boosdoeners was masels (by die kinders) en griep (by die volwassenes). Selfs diegene wat die siektes oorleef het, is in 'n verswakte toestand agtergelaat. Die feit dat sommige gevangenes liewer op boererate vertrou het as op die Engelse behandelings het die saak ook versleg.
Die "Ladies Committee" wat die kamp besoek het in Oktober 1901, was geskok om te merk dat slegs die helfte van die waterputte benut kon word. Verder was daar geen badkamers nie en die toilette in sleg instand gehou. Die wasplek was baie vuil.
Endnotes
1. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
2. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
3. "BCCD," database, Ryna Boshoff, Murrary Gorman, Janie Grobler, et al., British Concentration Camps of the South African War 1900-1902 (http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/: accessed ), .
4. "BCCD," database, Ryna Boshoff, Murrary Gorman, Janie Grobler, et al., British Concentration Camps of the South African War 1900-1902 (http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/: accessed ), https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Histories/Middelburg/.
5. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
6. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
7. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.