Individual Details
Wesselina Hendrina Cornelia de Beer
(11 Jan 1874 - 23 Oct 1941)
Events
Families
Spouse | Barend Jacobus Hendrik van Dyk (1865 - 1947) |
Child | Maria Petronella van Dyk (1891 - 1894) |
Child | Susara Maria Catharina van Dyk (1892 - ) |
Child | Tobias Johannes van Dyk (1894 - 1972) |
Child | Wesselina Hendrina Cornelia van Dyk (1897 - 1957) |
Child | Izak Matthys van Dyk (1901 - 1970) |
Child | Elizabeth Helena van Dyk (1904 - ) |
Child | Isabella Elizabeth Hester "Bella" van Dyk (1906 - ) |
Child | Anna Susanna van Dyk (1909 - 1982) |
Child | Jacoba Johanna van Dyk (1912 - 1998) |
Child | Barend Jacobus van Dyk (1914 - 1993) |
Father | Izak Matthys de Beer (1827 - ) |
Mother | Maria Petronella Wessels (1831 - 1877) |
Sibling | Elizabeth Helena de Beer (1850 - ) |
Sibling | Anna Susanna de Beer (1850 - 1886) |
Sibling | Maria Petronella de Beer (1855 - ) |
Sibling | Anna Christina de Beer (1860 - ) |
Sibling | Jacoba Cornelia de Beer ( - ) |
Sibling | Izak Matthys de Beer (1870 - ) |
Sibling | Helletje Magdalena de Beer ( - ) |
Sibling | Samuel Johanna de Beer (1876 - ) |
Notes
Birth
Haar geboorteplek word in haar SK gegee as Heilbron. Haar geboortedatum is vanaf haar grafsteen.Ek kry egter nie haar ouers in die Heilbron-huweliksrekords nie. Die dooprekords is vanaf 1875 - sy (of enige ander kinders) verskyn nie daarin nie. Ook gesoek tussen die lidmaatskaprekords van Heilbron van die gegewe tyd.
Gevangene geneem
Wesselina word saam met 'n aantal persone op die plaas Boschkloof in die Middelburg-distrik gevangene geneem en na die Middelburg-konsentrasiekamp gestuur. Die ander mense op die plaas was:Mr Petrus Johannes Bezuidenhout Unique
Miss Anna Susanna Elizabeth de Beer Unique
baby Els (kind van P J)
Master Izaak Matthys van Dyk
Miss Susarra Maria Catharina van Dyk
Master Tobias Johannes van Dyk
Miss Wesselina Hendrina van Dyk
Mrs Wesselina Hendrina van Dyk
https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Farm/24261/Boschkloof/Farm
Miscellaneous
Wesselina is saam met vier van haar kinders, Tobias (10 jaar), Susara M. C. (12 jaar), Wesselina (6), Izak (2), asook haar halfsuster Anna Susanna Elizabeth de Beer (20 jaar) gevange geneem op die plaas Boschkloof in die Middelburg distrik. Ook op die plaas was 'n "Baba Els (kind van P.J. Els) " en 'n ene Petrus Johannes Bezuidenhout (50 jaar oud). (Die oudste dogter, Maria Petronella, was teen hierdie tyd reeds oorlede, en die res van die kinders sou eers nĂ¡ die oorlog gebore word.)Die gesin, asook Anna Susana Elizabeth de Beer, is in Tent 2058/Blok F geplaas.
Hulle is ook almal saam op 18.04.1902 na Wenworth Natal gestuur.
Die babatjie Els het nie die kamp oorleef nie, en is met vier maande oorlede.
Die Middelburg-kamp was die grootste in Transvaal, met meer as 7000 gevangenes op een stadium. Dit word deur sommige beskou as een van die slegst bestuurde kampe. Die situasie was van die aanvang af sleg, aangesien baie inwoners siek en ondervoed opgedaag het (baie bywoners was armoedig en malaria wydverspreid). Die kamp het gou 'n tekort gehad aan beddens, tente en voedsel. Daar was wel genoeg mediese personeel en hospitaaltente - iets wat ander kampe gekort het. Dit is moontlik een van die redes waarom die Middelburgkamp proporsioneel minder sterftes gehad het. Die grootste boosdoeners was masels (by die kinders) en griep (by die volwassenes). Selfs diegene wat die siektes oorleef het, is in 'n verswakte toestand agtergelaat. Die feit dat sommige gevangenes liewer op boererate vertrou het as op die Engelse behandelings het die saak ook versleg.
Die "Ladies Committee" wat die kamp besoek het in Oktober 1901, was geskok om te merk dat slegs die helfte van die waterputte benut kon word. Verder was daar geen badkamers nie en die toilette in sleg instand gehou. Die wasplek was baie vuil.
Death
Die doodsrekord noem ook dat sy 'n fyt ("whitlow" - 'n ontsteking) op haar linker wysvinger gehad het.Duur van kwaal/laaste siekte: 26 dae
Haar dokter was ene P.J.E. Joubert.
Burial
Hier rus sagW.H.C. van Dyk
Geb de Beer
Geb 11 Jan 1874
Oorl 2(3/8) Okt 1941
Geliefde Eggenote en Moeder van B.J. van Dyk en Kinders
Stille rusplaats van Gods
dooden 'k Denk aan u met
soete vreugd
Eindpaal van verdrien en
nooden
Rusplaats na de stryd der dood
Gez. (18:11)
Endnotes
1. Grafsteen, 11 Jan 1874- 2(3/8) Okt 1941, Ongeziens begraafplaas, Plaas Ongeziens, Middelburg, Suid-Afrika.
2. TAB, MHG 1948/48, de Beer, Wesselina Hendrina Cornelia; Nasionale Argief, Pretoria.
3. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
4. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSX6-DSWM-2?i=245&cat=185421.
5. British Concentration Camps of the South African War 1900-1902.
6. "BCCD," database, Ryna Boshoff, Murrary Gorman, Janie Grobler, et al., British Concentration Camps of the South African War 1900-1902 (http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/: accessed ), .
7. "BCCD," database, Ryna Boshoff, Murrary Gorman, Janie Grobler, et al., British Concentration Camps of the South African War 1900-1902 (http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/: accessed ), https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Histories/Middelburg/.
8. "BCCD," database, Ryna Boshoff, Murrary Gorman, Janie Grobler, et al., British Concentration Camps of the South African War 1900-1902 (http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/: accessed ), .
9. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
10. Wesellina Hendrina Cornelia van Dyk, death certificate 162 (23 October 1941), National Archives of South Africa, Pretoria, South Africa.
11. Wesellina Hendrina Cornelia van Dyk, death certificate 162 (23 October 1941), National Archives of South Africa, Pretoria, South Africa.
12. Grafsteen, 11 Jan 1874- 2(3/8) Okt 1941, Ongeziens begraafplaas, Plaas Ongeziens, Middelburg, Suid-Afrika.
13. TAB, MHG 147/48 Barend Jacobus Hendrik van Dyk, ; Nasionale Argief, Pretoria.
14. Wesellina Hendrina Cornelia van Dyk, death certificate 162 (23 October 1941), National Archives of South Africa, Pretoria, South Africa.
15. Grafsteen, 11 Jan 1874- 2(3/8) Okt 1941, Ongeziens begraafplaas, Plaas Ongeziens, Middelburg, Suid-Afrika. foto deur Yolandi vermaak.