Individual Details
Tobias Johannes "Jan" van Dyk
(8 Jun 1841 - 27 Feb 1912)
Events
Families
Spouse | Susara Maria Catharina Badenhorst (1842 - 1930) |
Child | Isabella Elisabeth Hester van Dyk (1861 - 1931) |
Child | Barend Jacobus Hendrik van Dyk (1865 - 1947) |
Child | Dirk Petrus Stefanus van Dyk (1867 - 1940) |
Child | Tobias Johannes van Dyk (1868 - 1951) |
Child | Hendrik Casper van Dyk (1870 - ) |
Child | Jacoba Johanna Aletta van Dyk (1873 - ) |
Child | Martha Elizabeth van Dyk (1874 - ) |
Child | Frans Johannes van Dyk (1876 - 1964) |
Child | Jeanetta Berlina Hendrina Frederika van Dyk (1890 - ) |
Father | Barend Jacobus Hendrik "Salidoor" van Dyk (1819 - 1907) |
Mother | Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh (1818 - 1901) |
Sibling | Frans Johannes "Francois" van Dyk (1839 - ) |
Sibling | Catharina Hendrina Margaretha Van Dyk (1843 - ) |
Sibling | Jacoba Johanna Aletta van Dyk (1846 - ) |
Sibling | Barend Jacobus Jozef van Dyk (1848 - ) |
Notes
Birth
Die Van Dyk-geslagsregister (1975) gee die geboortedatum as 1841 aan, so ook sy dooprekord. Grafsteen sê 1840. SK insinueer 1840.Ek kies 1841, menende dat sy ouers waarskynlik beste geweet het.
Christen
Aldus die 1975-register is Tobias in Winburg gedoop en, alhoewel sy doop in die Winburg-doopboek verskyn, word gemeld dat hy "aan Modder Rivier Korin Spruit" gedoop is.Getuies:
Thobias Jan de Vlaming
Hendrina Margarita van dyk
Christen-shared
Maria Johanna geb. 22 September 1860Oud. { Dirk Petrus Stefanus Badenhorst
Isabella Hester van Staden
Get. { Johannes Hendrik Koenraad Bezuidenhout
Sara Christina Magdalena Pieterse
Tobias Johannes van Dyk
Susara Maria Catarina BAdenhorst
Michiel Erasmus
Huibregt Neeltje Badenhorst
Death
"Cause of death: old ageDuration of Last Illness: 8 months"
Will
Testament: hul "gehele boedel en al die effekte van welke aard ook" is op die volgende wyse verdeel1.
a) die langslewende huweliksmaat kry 1/10de
b) hul dogter, Isabella Elizabeth Hester Spies (née van Dyk), kry 1/10de
c) hul seun, Barend Jacobus van Dyk, 1/10de
d) hul seun, Dirk Petrus Stefanus van Dyk, 1/10de
e) hul seun, Tobias Johannes van Dyk, 1/10de
f) hul seun, Frans Johannes van Dyk, 1/10de
g) hul seun, Hendrik Casper van Dyk, 1/10de
h) hul dogter, Martha Elizabetha van Dyk, 1/10de
i) hul dogter, Jeanetta Berlina Hendrika Fredrika van Dyk, 1/10de
k) hul twee kleinkinders, Tobias Johannes Vermaak en Stefanus Johannes Vermaak, die kinders van hul dogter Jacoba Johanna Aletta Viljoen, vroeër weduwee Vermaak, 1/10 - met die verstand dat hul moeder na die dood van beide ouers die vruggebruik van die porsie sal hê en geniet.
2. Indien een van hierdie persone sterf vóór hul ouers, sal húl wettige erfgename hul erfdeel kry.
3. Die langslewende huweliksmaat behou egter die uitsluitende vruggebruik van die erfenis tot aan hul dood.
Endnotes
1. Persoonlike versameling.
2. Graf van Tobias J. van Dyk, 8.06.1840-27.02.1912, Ongeziens begraafplaas, Plaas Ongeziens, Middelburg, Suid-Afrika.
3. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
4. TAB, MHG 19731 (1912), Tobias Johannes van Dyk; Nasionale Argief, Pretoria.
5. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
6. Nederduits Gereformeerde Kerk, , 18 van 400: nr 137, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-QJR3?i=17&cc=1910846; digitale afskrif, FamilySearch.org (https://www.familysearch.org/search/catalog/413301?availability=Family%20History%20Library : accessed 8 November 2017).
7. Familysearch.org, Dooprekord: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-89Z5-K4HJ?i=68&cc=2155416.
8. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
9. TAB, MHG 19731 (1912), Tobias Johannes van Dyk; Nasionale Argief, Pretoria.
10. TAB, MHG 19731 (1912), Tobias Johannes van Dyk; Nasionale Argief, Pretoria.
11. Tobias Johannes van Dijk, death certificate No. 4 - 12328 (27 February 1912), National Archives of South Africa, Pretoria, South Africa.
12. "BCCD," database, Ryna Boshoff, Murrary Gorman, Janie Grobler, et al., British Concentration Camps of the South African War 1900-1902 (http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/: accessed ), .
13. Graf van Tobias J. van Dyk, 8.06.1840-27.02.1912, Ongeziens begraafplaas, Plaas Ongeziens, Middelburg, Suid-Afrika.
14. TAB, MHG 19731 (1912), Tobias Johannes van Dyk; Nasionale Argief, Pretoria.
15. Tobias Johannes van Dijk, death certificate No. 4 - 12328 (27 February 1912), National Archives of South Africa, Pretoria, South Africa.
16. TAB, MHG 72832 1930, Badenhorst, Susara Maria Catharina; Nasionale Argief, Pretoria.
17. Graf van Tobias J. van Dyk, 8.06.1840-27.02.1912, Ongeziens begraafplaas, Plaas Ongeziens, Middelburg, Suid-Afrika.
18. TAB, MHG 19731 (1912), Tobias Johannes van Dyk; Nasionale Argief, Pretoria.