Individual Details

Barend Jacobus Hendrik "Salidoor" van Dyk

(12 Jul 1819 - 17 Aug 1907)

Die sterfdatum wat in die Geslagsregister (1975) gegee word - c1901, word weerspreek deur die databasis van die konsentrasiekampe, waarin staan dat hy op 01.08.1902 uit die kamp vertrek het na sy plaas.

Die afsterwe van sy vrou stem ook nie ooreen nie: 05.10.1901 (Geslagsregister) en 18.10.1902 (BCCD)

Kon geen Sterfkennis vir hom vind nie.

Soektog na siviele sterfkennis gaande.

Interessante rekord op NAAIRS:
DEPOT TAB
SOURCE LD
TYPE LEER
VOLUME_NO 846
SYSTEM 01
REFERENCE AG4123/04
PART 1
DESCRIPTION INVESTIGATION - DEATH OF BAREND JACOBUS VAN DYK.
STARTING 1907
ENDING 1907

Events

Birth12 Jul 1819Graaff-Reinet, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Baptism1 Aug 1819Graaff-Reinet, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Marriage3 Oct 1836Cradock, South Africa - Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh
Residence (family)Ca 1900Plaas, Klippan, Distrik Middelburg - Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh
Aankoms by Konsentrasiekamp28 May 1901Tent nommer: I 1056, Middelburg Konsentrasiekamp, Middelburg, South Africa
Konsentrasiekamp verlaat1 Aug 1902"Left for farm" (vermoedelik die genoteerde "Klippan) - Middelburg Konsentrasiekamp, Middelburg, South Africa
Occupation1906Graanboer - Klippan (plaas), nr 285, Middelburg, South Africa
Death17 Aug 1907aan "Old age" - Klippan (plaas), nr 285, Middelburg, South Africa

Families

Notes

Endnotes