Individual Details

Anna Sophia van Wyk

(12 Feb 1933 - 26 Jul 1998)

Herinneringe van Johan van Dyk:

Gebore in die Belfast Distrik. Sy was die agterkleindogter van president Schalk Willem Burger. Hoërskool te Lydenburg. Het in haar jonger jare graag tennis gespeel en deur haar lewe altyd 'n liefde vir die sport gehad. Het eers by die Hoërskool Nylstroom dan daarna by die Hoërskool Overkruin as "Kantoortannie" gewerk. Haar ander groot werk in die lewe was om haar vier kinders na al hul naskoolse aktiwiteite toe te vervoer - iets wat sy baie geduldig gedoen het en wat ander ouers baie misbruik het want die kar was altyd vol kinders wat saamgery het omdat hul ouers nie beskikbaar was nie.

Herinneringe van Anrie van Dyk:
Sy het die lekkerste koekies gebak.

Events

Birth12 Feb 1933Belfast Distrik
Marriage22 Aug 1953, om 13h30, N.G. Kerk, Lydenburg - Hendrik Johannes "Hennie" van Dyk
Death26 Jul 1998aan veelvuldige metastases; Hodgkin-limfoom (limfklierkanker) - Naboomspruit, South Africa
Identity Number3302120013088

Families

Endnotes