Individual Details
Alida Claudina Breytenbach
(18 Apr 1910 - 5 Oct 1998)
Events
Families
Spouse | Johannes Hendrik van Wyk (1904 - 1979) |
Child | Anna Sophia van Wyk (1933 - 1998) |
Child | Yvonne Marie van Wyk ( - ) |
Child | Cora van Wyk ( - ) |
Child | Johannes van Wyk ( - ) |
Child | Martinus Johannes van Wyk (1948 - 1970) |
Father | Johan Hendrik Breytenbach (1876 - 1923) |
Mother | Anna Sophia Burger (1877 - 1915) |
Sibling | Izak Johannes Breytenbach (1906 - ) |
Sibling | Schalk Willem Breytenbach (1908 - ) |
Sibling | Johan Sophes Breytenbach (1912 - ) |
Sibling | Jacobus Johannes Breytenbach (1914 - ) |
Notes
Burial
Die diens was te A.G.S. Kerk, Duncanville (nog minder noord van Vereeniging - ek dink tans deel van Vereeniging).Die kisdraers was
Boet van Wyk (seun)
John Murray (skoonseun)
Hennie van Dyk (skoonseun)
Johan van Dyk (kleinseun)
Thys van Dyk (kleinseun)
Francois van Rooyen (agterkleinseun)
Die begrafnisbrief het gelui:
Ons is ons Hemelse Vader innig dankbaar vir die jare wat ons moeder, ouma en grootouma aan ons geleen was. Ons dink in diepe dankbaarheid aan die liefde en vreugde wat ons as familie saam kon deel.
Haar heengaan word diep betreur deur haar kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
Sy is bo op haar jongste seun wat vroeg oorlede is begrawe.
Endnotes
1. Die Internet, http://www.gendatabase.com/names-results.php?q=16153582.
2. Persoonlike versameling, MHG 51124 (1923).
3. Persoonlike versameling, MHG 27682 (1915).
4. TAB, 1918 TAB MHG 39008 0, burger, schalk willem ; Nasionale Argief, Pretoria.
5. Die Internet, http://www.gendatabase.com/names-results.php?q=16153582.
6. Persoonlike versameling, Brief, wat sy self geskryf het.
7. , Troukaartjie, 1953, Digitale kopie of the original, privately held by .
8. Persoonlike versameling, Troukaartjie van Hennie van Dyk en Anna van Wyk.
9. "Government Gazette and Population Register," databasis, Gendatabase.com (http://www.gendatabase.com/: https://www.gendatabase.com/paid/names-results.php?q=16153582&r=1004180026081 3 October 2016), ; citing Gendatabase.com.
10. Die Internet, http://www.gendatabase.com/names-results.php?q=16153582.
11. Persoonlike versameling, Begrafnisbrief van A. C. van Wyk.
12. Persoonlike versameling, Mondelinge oorlewering van Ida van Dyk (kleindogter).
13. "Government Gazette and Population Register," databasis, Gendatabase.com (http://www.gendatabase.com/: https://www.gendatabase.com/paid/names-results.php?q=16153582&r=1004180026081 3 October 2016), ; citing Gendatabase.com.