Individual Details
Johan Hendrik Breytenbach
(2 Apr 1876 - 5 Mar 1923)
In besit:
SK: Ja
Testament: Ja
Foto: Nee
Graf: Nee
Geboorterekord: Nee
Trourekord: Nee
SK: Ja
Testament: Ja
Foto: Nee
Graf: Nee
Geboorterekord: Nee
Trourekord: Nee
Events
Families
Spouse | Anna Sophia Burger (1877 - 1915) |
Child | Izak Johannes Breytenbach (1906 - ) |
Child | Schalk Willem Breytenbach (1908 - ) |
Child | Alida Claudina Breytenbach (1910 - 1998) |
Child | Johan Sophes Breytenbach (1912 - ) |
Child | Jacobus Johannes Breytenbach (1914 - ) |
Spouse | Elizabeth Leendrina Steenkamp ( - ) |
Child | Martha Catharina Breytenbach (1918 - ) |
Father | Izak Johannes Breytenbach (1855 - 1910) |
Mother | Elizabeth Maria Schoeman (1858 - 1938) |
Sibling | Petrus Albertus Breytenbach (1879 - 1910) |
Sibling | Izak Johannes Breytenbach (1882 - 1910) |
Sibling | Jacoba Hendrina Breytenbach (1885 - 1910) |
Sibling | Stephanus Petrus Breytenbach (1888 - 1910) |
Sibling | Aletta Geertruida Breytenbach (1891 - 1910) |
Sibling | Jacob Coenraad Breytenbach (1894 - 1910) |
Sibling | Marthinus Johannes Breytenbach (1898 - ) |
Sibling | Johanna Maria Breytenbach (1902 - 1910) |
Notes
Marriage
Hulle is getroud is Gemeenskap van Goedere.Occupation
Dit is nie 100% seker dat die rekord na dieselfde JH Breytenbach verwys nie.Marriage
Hulle is getroud buite Gemeenskap van Goedere.Will
Alle "los goed" word bemaak aan sy vrou, Elizabeth Leendrina.Sy vaste eiendomme word bemaak aan al sy kinders in gelyke dele.
Vaste eiendomme: 1) 'n Gedeelte van die plaas Viljoenshoop, no 887, distrik Lydenburg, 960 morgen 45 vierkante roeden. 2) Gedeelte van die plaas Rooikrans, No. 320, distrik Lydenburg, 198 Morgen, 433 vierkante roeden
'n Sekere stuk grond op Rooikrans is verkoop aan sy broer, S.P. Breytenbach.
Die eksekuteur van die boedel sal soveel van die grond verkoop as wat nodig is om die skuld van die boedel te dek.
Sy vrou word benoem tot voog en as toesiende voog benoem hy die Heer A. Op't Hog van Boschfontein (hy is ook die Eksekuteur).
Getuies: P.L. Moolman
I.P. du Preez
Death
Eggenote teenwoordig by sterfte.Endnotes
1. Persoonlike versameling, MHG 51124 (1923).
2. Persoonlike versameling, MHG 51124 (1923).
3. Persoonlike versameling, MHG 27682 (1915).
4. Persoonlike versameling, MHG 51124 (1923).
5. Persoonlike versameling, MHG 51124 (1923).
6. Persoonlike versameling, MHG 51124 (1923).
7. Persoonlike versameling, MHG 51124 (1923).
8. Persoonlike versameling, MHG 51124 (1923).
9. Persoonlike versameling, MHG 51124 (1923).