Individual Details

Hendrik Johannes "Hennie" van Dyk

(17 May 1929 - 13 Apr 2004)

Oorlewering van Johan van Dyk (seun):
Gebore te Ongesiens - Middelburg (Tvl) distrik. Laerskool by 'n plaasskooltjie in die omgewing. Hoërskool te Brits Landbou Hoërskool by Brits. Getroud met Anna Sophia (née van Wyk.) Werk as Landbou Tegnikus by die Dept van Landbou Tegniese Dienste. Eers Tzaneen, daarna Nylstroom, Pretoria en later Glen Navorsingskollege naby Bloemontein waar hy tydens pensionering die Adjunk-Streeksdirekteur vir die Noord Kaapstreek was. Het gespesialiseer in die uitmeet van grensdrade en kontoere asook damme. Verskeie plaasdamme in die Waterberg Distrik - Nylstroom, Alma, Vaalwater, Thabazimbie, Ellisras en ook op die Springbokvlakte wat hy opgemeet het, bestaan vandag nog. Was geregistreer by die S.A. Raad vir Professionele Ingenieurs. In sy latere werksjare meet betrokke by grondbewaringsprojekte. Na pensionering het hy op 'n plaas in die Naboomspruitdistrik met beeste geboer.
Toe Hoërskool Overkruin in Pretoria begin het, was daar nog geen bome geplant nie. Hy het ’n liefde vir Rooi Essenhoutbome gehad en daar klomp van die bome geplant.

Events

Birth17 May 1929Nylstroom, South Africa
Marriage22 Aug 1953, om 13h30, N.G. Kerk, Lydenburg - Anna Sophia van Wyk
Christen-shared1984(Ansia Arnolda van Dyk)
Custom eventApr 198985ste verjaardagsfees van Ouma Tina - Ongeziens, Middelburg
Custom event-sharedApr 1989(Hendrik Johannes "Hennie" van Dyk) 85ste verjaardagsfees van Ouma Tina - Ongeziens, Middelburg
Death13 Apr 2004
NamesakeHendrik Johannes Nel
BurialOngesien No. 136, Distrik Middelburg, Suid-Afrika

Families

Notes

Endnotes