Individual Details

Izak Mathys van Dyk

(17 Dec 1954 - 23 Nov 2006)

Oorlewering van Johan van Dyk (broer):
Gebore te Tzaneen. Laerskool en hoërskool te Nylstroom. Matriek te Hoërskool Wonderboom, Pretoria. B.A.-graad in die Regte, Unisa. Ongeveer 10 jaar by Volkskasbank se boedelafdeling gewerk, waarna hy sy eie besigheid, Elara Industrial Corporation, begin het. Vervaardig swembadchemikalië, en ander ander chemikalië soos roesverwyderaar en industriele skoonmaakmiddels. Hy het gesterf in 'n motorbotsing op die R21 tussen Kemptonpark en JHB. Hy het ‘n groot belangstelling in vliegtuie gehad: al sedert kindsbeen het hy modelvliegtiue gebou en gevlieg en hy was ook ’n hangsweefvlieër (“paraglider”). Het kort voor sy dood sy eie enkelsitplek vliegtuig ontwerp gedoen en was in beplanning met 'n groep Koreaanse sakemanne om dit te bou en te bemark.

Events

Birth17 Dec 1954Tzaneen,
EducationCa 1960 - 1971Laerskool en Hoërskool, Nylstroom, South Africa
EducationCa 1972gematrikuleer - Hoërskool Wonderboom, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika
EducationCa 1976B.A.-graad in die Regte - Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika
OccupationCa 1977 - 1987werksaam in die boedelafdeling - Volksasbank, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika
Marriage6 Jan 1979Danlaina Marie Erasmus
OccupationCa 1990besigheidsman met sy eie besigheid - Elara Industrial Corporation, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika
Residence2005Golflaan, Lusthof Landbouhoewes, Pretoria
Death23 Nov 2006in 'n motorbotsing , - Op die R21 tussen Kemptonpark en Johannesburg, Germiston, South Africa

Families

Notes

Endnotes