Individual Details

Anna Margaretha Niemand

(Bef 8 Nov 1699 - 19 May 1763)

Volgens PAMA/de Villiers en SAG (6:274) is Anna Margaretha (b2) ≈1699 nie dieselfde as Margaretha (b5) wat met Hendrik van der Wat getroud is nie. Ek stem nie saam nie: vir al die kinders is daar dooprekords (en die rekords het goed bewaard gebly). Dit is uiters onwaarskynlik dat hulle willekeurig besluit het om een van hulle kinders nie te doop nie.

Events

BirthBef 8 Nov 1699
Christen8 Nov 1699Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Marriage12 Dec 1717Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Hendrik Janse van der Wat
Miscellaneous1718Daag Neeltje Andries voor die hof.
Property1752Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Death19 May 1763Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Families

SpouseHendrik Janse van der Wat (1688 - 1733)
ChildHendrik van der Wat (1718 - )
ChildJohannes van der Wat (1720 - )
ChildHanslaar van der Wat (1722 - )
ChildJudith van der Wat (1724 - 1763)
ChildJohanna van der Wat (1729 - )
FatherJohan Niemann (1656 - 1744)
MotherAnna Margaretha Putter (1680 - 1744)
SiblingDiederik Niemand (1697 - )
SiblingZacharia Niemand (1702 - )
SiblingEva Niemand (1704 - 1744)
SiblingMichiel Niemann (1707 - )
SiblingMichiel Niemand (1708 - )
SiblingAndries Niemand (1711 - )
SiblingKarel Johannes Niemand (1713 - 1744)
SiblingJohannes Lodewijk Niemand (1719 - 1744)
SiblingMaria Niemand (1726 - )
SiblingArnoldus Niemand (1721 - )

Notes

Endnotes