Individual Details

Johan Niemann

(Abt 1656 - 6 Jul 1744)

Hy word in sy huweliksrekord en skeepsoldyboekinskrwying genoem as afkomstig van Altena, maar in sy testament as afkomstig van Arendsee.

Hy het 'n vrou in Duitsland (Nederland?) agtergelaat met die naam van Jannetie Backere.

In Personalia noem Hoge dat die paartjie 13 kinders gehad het. Ek kan net 11 kry. Selfs al was Anna Margaretha nie dieselfde kind as Margaretha nie (sien nota by haar naam) is dit steeds slegs 12 kinders. Sommige verwys ook na 'n Nicolaas, maar ek sien geen rekord van hierdie kind nie.

Events

BirthAbt 1656Germany
Occupation29 Dec 1690Texel, Netherlands
Miscellaneous8 Jul 1691Aankoms van die skip Brandenburg. - Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Miscellaneous26 Jan 1694het 'n vryburger geword
Marriage25 Jan 1696Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Anna Margaretha Putter
Death6 Jul 1744
MarriageJannetie Backer

Families

SpouseAnna Margaretha Putter (1680 - 1744)
ChildDiederik Niemand (1697 - )
ChildAnna Margaretha Niemand (1699 - 1763)
ChildZacharia Niemand (1702 - )
ChildEva Niemand (1704 - 1744)
ChildMichiel Niemann (1707 - )
ChildMichiel Niemand (1708 - )
ChildAndries Niemand (1711 - )
ChildKarel Johannes Niemand (1713 - 1744)
ChildJohannes Lodewijk Niemand (1719 - 1744)
ChildMaria Niemand (1726 - )
ChildArnoldus Niemand (1721 - )
SpouseJannetie Backer (1660 - )

Notes

Endnotes