Individual Details

Hendrik Janse van der Wat

(Abt 1688 - Bef 1733)

Ek kan hom nie in die Skeepsoldyboeke vind nie. Het gesoek vir Hendrik Jansen en Hendrik (Jansz.) van der Wat.

Daar is egter talle moontlike kandidate (gesien die algemene naam + patroniem), maar geen rekord wat as vryburger afgesluit word nie. Baie wat wel "oop" eindig: vermis, geen laast rekord, ens.

Events

BirthAbt 1688
Census1708Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Census1712Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Census1713Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Marriage12 Dec 1717Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Anna Margaretha Niemand
DeathBef 1733

Families

SpouseAnna Margaretha Niemand (1699 - 1763)
ChildHendrik van der Wat (1718 - )
ChildJohannes van der Wat (1720 - )
ChildHanslaar van der Wat (1722 - )
ChildJudith van der Wat (1724 - 1763)
ChildJohanna van der Wat (1729 - )

Notes

Endnotes