Individual Details

Sybrand van Dyk a1b5

(Bet 1706 and 1712 - 11 Nov 1801)

Sybrand het nie kon skryf nie - het sy naam as 'n X geteken. Sien onder meer MOOC 8/5.67

Martha Margaretha Lubbe was nooit met Sybrand van Dyk getroud nie. Hulle het ook nooit 'n verhouding gehad nie. Hierdie bewering (xxxx 1778) is verkeerd genoteer in die 1975-Geslagregister (p51) en daarna net so oorgeneem in die 1989 SAG.

In feite was Sybrand en Sara de Klerk getroud tot haar dood êrens tussen 1785 (toe hulle gesamentlik 'n testament opgestel het) en 1801 (in Sybrand se boedelinventaris word genoem dat Sara reeds gesterf het).

Martha Margaretha Lubbe was wel getroud met David Frederik Strauss in 1776, na die dood van sy eerste vrou Sara van Dyk in ongeveer 1774. Sara was die dogter van Sybrand van Dijk en Sara de Klerk.

Ek vermoed dat J.H. van Dyk (opsteller van die 1975-register) se notas deurmekaar geraak het m.b.t. hierdie gesin.

Events

BirthBet 1706 and 1712
Baptism9 May 1706Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Residence (family)1733Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Alida Aletta Brits
Marriage1 Nov 1733Alida Aletta Brits
Openbare Demonstrasie1 Mar 1739Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Residence (family)Ca 1749Ongegunt, distrik Drakenstein, Suid-Afrika - Aletta Nobel
Marriage12 Jan 1749Tulbagh, South Africa - Aletta Nobel
Marriage21 Mar 1751Tulbagh, South Africa - Sara de Klerk
Property1800Aan de Honing Bergh aan de 24 Rivieren
Death11 Nov 1801Plaas, Honingberg aan de 24 Rivier, Cape Province, South Africa

Families

SpouseSara de Klerk (1710 - 1785)
ChildJoseph van Dyk (1750 - 1829)
ChildSara van Dyk (1755 - 1774)
ChildAnna Catharina van Dyk (1758 - 1801)
ChildSophia van Dyk (1761 - )
ChildSybrand van Dyk (1762 - )
SpouseAlida Aletta Brits (1711 - )
ChildMaria Magdalena van Dyk (1734 - 1801)
ChildDina Margaretha van Dyk (1741 - )
ChildAnna Christina van Dyk (1743 - )
SpouseAletta Nobel (1699 - )
FatherJoost Pieterse van Dijk (1663 - 1718)
MotherHelena Siewerts (1690 - 1727)
SiblingAndries van Dyk (1714 - )
SiblingJoost van Dyk (1716 - )
SiblingSophia van Dyk (1718 - 1727)

Notes

Endnotes