Individual Details

Cornelis Cornelisz Claasz

(Abt 1630 - )

Dit is interessant dat Cornelis Claasz reeds in sy eerste jaar as vryburger met vrou en drie kinders verskyn.

Ek wonde vermoed dat hy dieselfde Cornelis Claasz is as die een wat in 1665 na Mauritius gegaan het. Hierdie Cornelis Claasz, ongetroud en van Utrecht, het in 1657 'n vryburger geword en in 1660 'n plaas gekry. Die plaas het hy in 1662 aan sy maat, Dirck Meijer verkoop.

Dit is baie moontlik dat hy Catharina daar (of onderweg) ontmoet het, daar kinders gekry het en toe teruggekeer het na die Kaap in 1673.

Events

BirthAbt 1630Utrecht, Utrecht, Nederland
ImmigrationCa 1670
Census (family)1673Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Catharina van Malabar
Census (family)1674Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Catharina van Malabar
Census (family)1675Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Catharina van Malabar
Marriage15 Mar 1676Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Catharina van Malabar
Census (family)1678Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Catharina van Malabar
Census (family)1679Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Catharina van Malabar
Census (family)1682Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Catharina van Malabar
Census (family)1685Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Catharina van Malabar
Census (family)1686Catharina van Malabar

Families

SpouseCatharina van Malabar (1637 - )
ChildClaas Cornelisz (1668 - )
ChildCornelia Cornelissen (1670 - )
ChildAaltje Cornelisz (1672 - )
ChildMaria Cornelisz (1674 - )
ChildBarend Cornelisz (1676 - )
ChildHendrik Cornelisz (1678 - )
ChildCatharina Cornelisz (1680 - )

Notes

Endnotes