Individual Details
Maria Cornelisz
(Est 1674 - )
Events
Birth | Est 1674 | ||||
Christen | 27 Oct 1678 | Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |||
Marriage | 9 Apr 1691 | Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Gerrit Willemse |
Families
Spouse | Gerrit Willemse (1670 - ) |
Child | Leutien "Luitje" Willemse (1694 - 1752) |
Father | Cornelis Cornelisz Claasz (1630 - ) |
Mother | Catharina van Malabar (1637 - ) |
Sibling | Claas Cornelisz (1668 - ) |
Sibling | Cornelia Cornelissen (1670 - ) |
Sibling | Aaltje Cornelisz (1672 - ) |
Sibling | Barend Cornelisz (1676 - ) |
Sibling | Hendrik Cornelisz (1678 - ) |
Sibling | Catharina Cornelisz (1680 - ) |
Notes
Birth
Met die 1673 monsterrol verskyn Claas Cornelisz en Catharina van Malabar met 1 seun en twee dogters. As mens aanneem dat geen van hierdie kinders oorlede is nie, dan verwys dit waarskynlik na Claas, Cornelia en Aaltje. Dit beteken dat in elk geval die eerste drie kinders eers jare na hulle geboorte gedoop is. Dat die ouers deurgaans hul kinders lank na hul geboorte eers gedoop het, maak sin as mens sien dat sommiges andersins, byvoorbeeld Maria, reeds met 12 jaar oud getroud is. Dit is ook onwaarskynlik dat daar 'n jarelange gaping tussen die geboorte van Aaltie en die volgende kinders sou wees, dus het ek telkens 'n geboorte elke twee jaar geskat, mits dit met die gegewe sensusrolle strook.Christen
Den selfden dito [27 October]Maria
Cornelis Claessen en Catrina Mallebaar
[geen getuies word genoem nie
Marriage
Den 9 dito (April)sijn in den huijwelijken staedt aen
Stellenbosch vereenigt, Gerrit Willemz Leeuwaer-
den jonghman, met Maghtelt Cornelisse van de
Caep de Goede Hoop jonge Dogter
(Die huwelik is in die boek van Kaapstad aangeteken.)
Endnotes
1. Richard Ball, My South African Ancestors (http://www.ballfamilyrecords.co.uk : accessed ), http://www.ballfamilyrecords.co.uk/robberts/I022.html.
2. Richard Ball, Corney Keller, Transcriber, "Cape Town Baptisms 1665-1695," transkripsies, eGGSA, www.eggsa.org (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-baptisms-1695-1712 : accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-ngk-1665-to-1695/49-cape-town-baptisms-1678; Cape Archives Verbatim Copies VC 603, Nederduits Gereformeerde Kerk, baptisms 1665 to 1696..
3. Corney Keller, Richard Ball, Transcriber, "Cape Town Marriages 1665-1695," transkripsies, eGGSA, www.eggsa.org (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-marriages-1665-to-1695/82-cape-town-marriages-1679 : accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-marriages-1665-to-1695/94-cape-town-marriages-1691; Cape Archives Verbatim copies document VC 603 - Cape Town baptisms, memberships and marriages 1665-1695, which is a photocopy the original register, now housed in the Nederduits Gereformeerde Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, as G1-1/1. This photocopy was made for the Sciences Research Council (HSRC) and a copy was donated to the South African Archives, a copy going to the Cape Town Repository (VC series) and to the Pretoria Repository (where it is part of the FC series)..