Individual Details
Catharina Cornelisz
(Est 1680 - )
Events
Birth | Est 1680 | ||||
Christen | 5 Nov 1684 | Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |||
Marriage | Abt 1699 | Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Robert Jansz Van Hoorn |
Families
Spouse | Robert Jansz Van Hoorn (1670 - ) |
Child | Johanna Elisabeth Van Hoorn (1708 - ) |
Father | Cornelis Cornelisz Claasz (1630 - ) |
Mother | Catharina van Malabar (1637 - ) |
Sibling | Claas Cornelisz (1668 - ) |
Sibling | Cornelia Cornelissen (1670 - ) |
Sibling | Aaltje Cornelisz (1672 - ) |
Sibling | Maria Cornelisz (1674 - ) |
Sibling | Barend Cornelisz (1676 - ) |
Sibling | Hendrik Cornelisz (1678 - ) |
Notes
Birth
Met die 1673 monsterrol verskyn Claas Cornelisz en Catharina van Malabar met 1 seun en twee dogters. As mens aanneem dat geen van hierdie kinders oorlede is nie, dan verwys dit waarskynlik na Claas, Cornelia en Aaltje. Dit beteken dat in elk geval die eerste drie kinders eers jare na hulle geboorte gedoop is. Dat die ouers deurgaans hul kinders lank na hul geboorte eers gedoop het, maak sin as mens sien dat sommiges andersins, byvoorbeeld Maria, reeds met 12 jaar oud getroud is. Dit is ook onwaarskynlik dat daar 'n jarelange gaping tussen die geboorte van Aaltie en die volgende kinders sou wees, dus het ek telkens 'n geboorte elke twee jaar geskat, mits dit met die gegewe sensusrolle strook.Christen
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9ML-49Y4-P?i=18&cat=2866837eodem dito [den 5. November]
Catharina
Kees de Boer en Catharina
Marijtie van Juffr. Beroo
Endnotes
1. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9ML-49Y4-P?i=18&cat=2866837.