Individual Details

Aagje Rijx

(Abt 1650 - )

Aagje Rijx is een van die "spookvroue ", soos ek hulle noem. Vrouens wat mens nie weet hoe op dees aarde hulle na die Kaap gekom het en wat hulle daar gesoek het nie. Wat Aagje besonders maak, is dat sy reeds so vroeg in die Kaap se geskiedenis al daar opgedaag het.

Events

BirthAbt 1650Middelburg, Zeeland, Nederland
MarriageJun 1671Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Claas Jacobs
Census (family)1672Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Claas Jacobs
Census (family)1673Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Claas Jacobs
Marriage17 Mar 1675Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Jacob Hendrickz
Census (family)1677Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Jacob Hendrickz
Marriage2 May 1677Jacob Aartse Brouwer
Christen-shared7 Oct 1685(Anna Greeff) Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Miscellaneous-shared2 Feb 1705(Jacob Aartse Brouwer) Jacob Aertsen Brouwer val Aagje Rijx aan - Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Miscellaneous-shared5 Feb 1705(Jacob Aartse Brouwer) Gevange geneem - Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Families

SpouseClaas Jacobs (1638 - 1673)
ChildSusanna Claasen (1672 - 1710)
SpouseJacob Hendrickz (1650 - 1677)
ChildJacobus Hendrickz (1676 - )
SpouseJacob Aartse Brouwer ( - )

Notes

Endnotes