Individual Details
Jacob Aartse Brouwer
( - )
Events
Families
Spouse | Aagje Rijx (1650 - ) |
Notes
Marriage
page 82, Anno 1677 Den 2.Maij.Jacob Aertsz Brouwer van Tiel J.M. vrijborger alhier met Aeghie Rijcks van der Veer Weduwe.
Christen-shared
Den 25 dito (Maij) is een kint gedoopt ende genaamt Mathijs waar vanvader was Mathijs Greven ende moeder Zusanna
Claasz. de getuijgen waaren Jacob Aarts Brouwer en
Maria Lindenhovius
Property
Uit die aangehaalde bron:"De vrijburger Jacob Aertsz Brouwer bezat in 1699 een heel gewone plaas met 60 morgen grond. Daarbij bezat hij zes ossen, twee bullen, twee koeien, een kalf, een merrie met een veulen en tweehonderd schapen. Brouwer had, zoals veel Stellenbosschers, een gemengd bedrijf. Naast het vee bezat hij een legger wij, 10 mud koren, een wagen, een ploeg en een eg. In het werk werd hij bijgestaan door welgeteld één slaaf. "
Miscellaneous-shared
Uit die aangehaalde bron:"Toen een paar mensen in januari 1705 bij een ruzie bij Jacob Aertsen Brouwer te hulp geroepen werden, troffen zij Susanna Claas, de vrouw van oud-heemraad Matthijs Greef aan met hangend haar, de muts van het bebloede hoofd en met 'haar arm bont en blaauw'. De soldaat Pieter van der Linden vroeg Brouwer, die met twee scheermessen in de hand stond, 'Waarom slaat gij zoo een vrouw zoo deerlijk die haar selven niet weeren en kan?' Reden voor Brouwer om Van der Linden met de scheermessen aan te vallen."
Susanna Claas was die stiefdogter van Jacob Aertsen Brouwer. Hij het met haar ma, Aagje Rijx, getrou in 1677.
Biewenga haal aan KAB 1/STB 18/154 3 feb 1705
Miscellaneous
[aanhalings is 'n vertaling van die bron, Richard Ball, se vertaling van NL na Eng.]Op 2 Februari 1705 het Jacob Aertse Brouwer sy vrou die oggend gevra waar die skape is. Sy het geantwoord dat hulle op die berge is en vertrek om na hulle te soek. Sy het skaars daar aangekom toe sy hoor hoe haar man 'n skoot afgee as teken dat sy moet terugkom. Terug by die huis het haar by die arm gegryp, die huis ingesleep en die deur toegemaak. "Nou sal ek jou beloon, ek gaan jou keel afsny!" Hy kon egter nie sy mes kry nie en het daarom sy geweer geneem en dit na haar bors gemik en die sneller getrek. Gelukkig het die geweer nie geskiet nie en, terwyl hy nog buskruid wou instop, het sy die deur uit gevlug.
Na hierdie insident het sy in die hof gesweer dat hy haar dikwels mishandel het en gedreig het om haar dood te maak, en as sy hom sou verlaat, sou hy haar vind en die huis waarin sy is afbrand.
Miscellaneous
Na Brouwer twee keer geweier het om voor die Landdros te verskyn om homself te verantwoord vir sy dade (en ook nog die boodskapper mishandel het), is het gearresteer en na Kaapstad geneem. Hy was nie 'n gewillige gevangene nie, en het die Landdrost en Veldwagter wat hom soontoe geneem het gevloek.Sy straf was om op die gewone plek van teregstelling aan 'n paal vasgemaak te word, swaar lyfstraf toegedien te kry en daarna na Mauritius verban word vir 25 jaar. Dit lyk egter nie of hy wél soontoe is nie, want in 1708 was hy 'n gevange op Robben-eiland.
Miscellaneous
Uit die bron:
To Robben Island (Sergeant M. Hamerling)
12th Dec.
Will receive the oxen and driver asked for. Will send you a fishing boat as soon as the is one at hand. The convict J. A. Brouwer to be sent over to give evidence in a case.
Endnotes
1. Eggsa, Richard Ball: Who was Susanna Claasen? http://www.eggsa.org/articles/SusannaClaasz/SusannaClaasz.htm.
2. Richard Ball, Corney Keller, Transcriber, "Cape Town Baptisms 1665-1695," transkripsies, eGGSA, www.eggsa.org (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-baptisms-1695-1712 : accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-ngk-1665-to-1695/57-cape-town-baptisms-1687; Cape Archives Verbatim Copies VC 603, Nederduits Gereformeerde Kerk, baptisms 1665 to 1696..
3. Ad Biewenga, De Kaap de Goede Hoop: Een Nederlandse vestigingskolonie, 1680-173 (Amsterdam: Uitgeverij Prometheus / Bert Bakker, 1999), p91-92.
4. Ad Biewenga, De Kaap de Goede Hoop: Een Nederlandse vestigingskolonie, 1680-173 (Amsterdam: Uitgeverij Prometheus / Bert Bakker, 1999), 71.
5. Eggsa, Richard Ball: Who was Susanna Claasen? http://www.eggsa.org/articles/SusannaClaasz/SusannaClaasz.htm.
6. Eggsa, Richard Ball: Who was Susanna Claasen? http://www.eggsa.org/articles/SusannaClaasz/SusannaClaasz.htm.
7. H.C.V. Leibbrandt, Letters Despatched 1696-1708: Precis of the Archives of the Cape of Good Hope (Cape Town: W.A. Richards & Sons, 1896), p396.
8. Ad Biewenga, De Kaap de Goede Hoop: Een Nederlandse vestigingskolonie, 1680-173 (Amsterdam: Uitgeverij Prometheus / Bert Bakker, 1999), p170.