Individual Details
Abraham Bastiaan Pijl
(Abt 1660 - 4 Oct 1703)
Events
Families
Spouse | Cornelia Cornelissen (1670 - ) |
Child | Bastiaan Pijl (1690 - 1714) |
Child | Anna Pijl (1691 - ) |
Child | Catharina Pijl (1692 - ) |
Child | Johannes Pijl (1696 - ) |
Child | Maria Pijl (1697 - ) |
Child | Lijsbet Pijl (1699 - ) |
Child | Barend Pijl (1701 - ) |
Child | Hendrik Pijl (1703 - ) |
Notes
Immigration
Ek het nog nie met sekerheid die dokument waarin Abraham Bastiaense se koms na SA geregistreer is, gevind nie. Die belowendste is die volgende:Abraham Bastiaense uit Outbeijerlandt, in dienst als bosschieter bij Kamer Zeelan. Vertrek dinsdag 1 juli na Batavia, met aankoms aan die Kaap op zondag 7 december.
Die skeepsoldyboek bevat, sover ek kon sien, nie die normale, uitgebreide en gedetailleerde inskrywings vir werknemers soos in ander boeke verskyn nie. Dit is dus moeilik om 100% seker te wees dat hierdie die korrekte een is. Ek vermoed egter sterk dat dit so is.
https://www.openarch.nl/ghn:81077381-b929-4ef0-b515-f5b5c09fa729
http://proxy.handle.net/10648/2246050c-bea5-804d-737b-be03af871e09
Census
Die 1689-monsterrol is nie (aanlyn) beskikbaar nie. Hy verskyn nie in die 1688 of 1686 monsterrol nie (die 1687-rol is ook nie beskikbaar nie).Vrouens en kinders verskyn nie in hierdie monsterrol nie.
Hy verskyn as "Abram Pijl ".
Census
Vrouens en kinders is nie in hierdie monsterrol opgeneem nie.Hy verskyn onder Stellenbosch as "Abraham Bastiaansz".
Census (family)
Abraham Bastiaanse een Cornelia Cornelisz 3 k.Census (family)
Abraham Bastiaansz en Cornelia Cornelisz 3 k.Census (family)
Abraham Bastiaan Pijl en Cornelia Cornelis 5 k.Census (family)
kinders word nie in die monsterrol vermeld nieAbraham Bastiaanz Pijl en Cornelia Knelis
Census
Abraham Bastiaansz Pijl en Cornelia Cornelis 6 k.Census (family)
Abram Bastiaanse Pijl en Cornelia Cornelisz(geen kinders word in hierdie jaar se monsterrol vermeld nie)
Census (family)
Abram Bastiaansz & Cornelia Cornelisz 6 k.Census (family)
Kinders word nie in hierdie jaar se monsterrol vermeld nie.Abraham Bastiaansz Pijl en Cornelia Cornelisz
Death
Op Vrydagaand, die 23ste September 1703 het die bevryde slaaf Jan Luij van Ceylon se kinders Pyl uit die Eerste Rivier gered en die papsop man na hul huis geneem. Hulle het hom by die vuur neergesit en hy het homself afgedroog, en hulle het hom die aand daar laat slaap.Later die aand, ongeveer teen middernag, het 'n gegorrel en 'n geskreeu die gesin wakker gemaak. Hulle het Pyl lĂȘend op die grond gekry, met sy gesig teen die vloer - sy keel met 'n mes gesny. Hulle het die landdros Pieter Robberts en twee heemrade Dirk Coetse en Guilliam du Toit laat roep. Pyl was nog lewendig toe hul gearriveer het en beskryf sy wond as "zoodanig dat de longe-pijp geheel afgesneden was".
Hulle het hom gevra wat gebeur het en hy het aangegee dat hy homself verwond het. Die dokter Jean Prieur du Plessis het die wond behandel, waarna Pyl ietwat kon praat en meerdere kere herhaal het dat hy sy eie keel gesny het. Toe hulle vra hoekom, het hy gesĂȘ dat sy vrou hom daartoe gedryf het: "Mijn vrouw is er de oorsaak van".
Hy het 'n paar dae later aan sy verwonding gesterf.
Endnotes
1. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies/343-cape-muster-roll-1691-free-men; citing Richard Ball.
2. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies/342-cape-muster-roll-1690-free-men; citing Richard Ball.
3. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies/366-cape-muster-roll-1692; citing Richard Ball.
4. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies/367-cape-muster-roll-1693; citing Richard Ball.
5. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies/19-cape-muster-roll-1695; citing Richard Ball.
6. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies/368-cape-muster-roll-1696; citing Richard Ball.
7. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies/372-cape-muster-roll-1698; citing Richard Ball.
8. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), Abram Bastiaanse Pijl en Cornelia Cornelisz; citing Richard Ball.
9. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies/20-cape-muster-roll-of-1702f1701; citing Richard Ball.
10. Richard Ball, "Cape Archives VC Lists," monsterrollen-databasis, eGGSA, eGGSA Libary - South African Records Transcribed (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies: accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/muster-rolls/cape-archives-vc-copies/398-cape-muster-roll-1703f1702; citing Richard Ball.
11. Richard Ball, My South African Ancestors (http://www.ballfamilyrecords.co.uk : accessed ), http://www.ballfamilyrecords.co.uk/robberts/I047.html.