Individual Details

Hendrik Pijl

(Bef 14 Oct 1703 - )

Ek kan nie met sekerheid sê dat Hendrik die seun van Abraham is nie: die seun is eers ná die doop van Abraham gedoop en in die dooprekord word slegs verwys na sy ma. Gesien die huweliksprobleme tussen die paartjie is dit nie onmoontlik dat Hendrik die resultaat van 'n buite-egtelike verhouding is nie. Maar dit is blote spekulasie.

Events

BirthBef 14 Oct 1703
Christen14 Oct 1703Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Families

FatherAbraham Bastiaan Pijl (1660 - 1703)
MotherCornelia Cornelissen (1670 - )
SiblingBastiaan Pijl (1690 - 1714)
SiblingAnna Pijl (1691 - )
SiblingCatharina Pijl (1692 - )
SiblingJohannes Pijl (1696 - )
SiblingMaria Pijl (1697 - )
SiblingLijsbet Pijl (1699 - )
SiblingBarend Pijl (1701 - )

Endnotes