Individual Details
Joseph Van Dyk
(Bef 3 May 1789 - 17 Feb 1838)
Events
Birth | Bef 3 May 1789 | ||||
Baptism | 3 May 1789 | Graaff-Reinet, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |||
Death | 17 Feb 1838 | vermoor deur Dingaan se impi's - Blaauwkrans, South Africa |
Families
Father | Joseph van Dyk (1750 - 1829) |
Mother | Zacharia Catharina Kruger (1765 - 1838) |
Sibling | Maria Magdalena van Dyk (1782 - ) |
Sibling | Sybrand van Dyk (1784 - ) |
Sibling | Frans Johannes van Dyk (1787 - 1838) |
Sibling | Andries Jacobus van Dyk (1793 - 1838) |
Notes
Death
Die Bloukransmoorde was die slagtig van groepe voortrekkers by Bloukrans, Moordspruit, Rensburgspruit en 'n paar ander kampe. Na die moord op Piet Retief en sy gevolg, het die Zoeloe-koning Dingaan sy impi's gestuur om die res van die Voortrekkers uit te wis. Alhoewel 'n hele aantal ontsnap het, is daar op daardie dag, tussen die Voortrekkers, 41 mans, 57 vroue en 97 kinders vermoor. Van die Khoikhoi- en Basoetoes wat hulle vergesel het, is ongeveer 250 mense vermoor.
Die nabygeleë dorpie Weenen, is so genoem ter herdenking aan die treurspel. Daar staan vandag 'n monument ter nagedagtenis aan hierdie gebeurtenis
https://af.wikipedia.org/wiki/Bloukransmoorde
https://en.wikipedia.org/wiki/Weenen_massacre
Endnotes
1. entry, N.G. Kerkregisters (Kaapstad argiewe) 1660-1970: https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:VFT9-J5P, Staatsargiewe, Kaapstad, .
2. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), 164.