Individual Details
Zacharia Catharina Kruger
(Abt 1765 - 17 Feb 1838)
Events
Birth | Abt 1765 | Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |||
Baptism | 5 Oct 1765 | ||||
Marriage | 10 Dec 1780 | Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Joseph van Dyk | |||
Death | 17 Feb 1838 | Blaauwkrans, South Africa |
Families
Spouse | Joseph van Dyk (1750 - 1829) |
Child | Maria Magdalena van Dyk (1782 - ) |
Child | Sybrand van Dyk (1784 - ) |
Child | Frans Johannes van Dyk (1787 - 1838) |
Child | Joseph Van Dyk (1789 - 1838) |
Child | Andries Jacobus van Dyk (1793 - 1838) |
Father | Frans Kruger (1719 - 1782) |
Mother | Maria Putter (1730 - 1773) |
Notes
Birth
Haar ouers se name verkry uit haar Sterfkennis.Death
Vanaf Sterfkennis:"the precise day not known, was murdered by Dingaan's people at Natal, at the same time with the late P. Retief."
Sy was egter nie deel van die groep wat saam met Piet Retief op Moordkoppie naby uMgungundlove vermoor is nie - daardie groep het slegs uit mans bestaan. Dit is waarskynlik dat hier na die Bloukransmoorde verwys word.
Die Bloukransmoorde was die slagting van groepe Voortrekkers by Bloukrans, Moordspruit, Rensburgspruit en 'n paar ander kampe. Na die moord op Piet Retief en sy gevolg, het die Zoeloe-koning Dingaan sy impi's gestuur om die res van die Voortrekkers uit te wis. Alhoewel 'n hele aantal ontsnap het, is daar op daardie dag, tussen die Voortrekkers, 41 mans, 57 vroue en 97 kinders vermoor. Van die Khoikhoi- en Basoetoes wat hulle vergesel het, is ongeveer 250 mense vermoor.
Die nabygeleë dorpie Weenen, is so genoem ter herdenking aan die treurspel. Daar staan vandag 'n monument ter nagedagtenis aan hierdie gebeurtenis
https://af.wikipedia.org/wiki/Bloukransmoorde
https://en.wikipedia.org/wiki/Weenen_massacre
Endnotes
1. Zacharia van Dyk, born Kruger Sterfkennis (1840–1843); ; TAB MHG 5283 , National Archives Repository, 24 Hamilton Street, Arcadia, PRETORIA.
2. Christoffel Coetzee de Villiers, Compiler, Geslagsregisters van Ou Kaapse Families, 3 (Kaapstad: Van de Sandt, de Villiers & Co., 1893), Vol II, p174.
3. Christoffel Coetzee de Villiers, Compiler, Geslagsregisters van Ou Kaapse Families, 3 (Kaapstad: Van de Sandt, de Villiers & Co., 1893), Vol II, p174.
4. Zacharia van Dyk, born Kruger Sterfkennis (1840–1843); ; TAB MHG 5283 , National Archives Repository, 24 Hamilton Street, Arcadia, PRETORIA.