Individual Details

Martha Louisa Enslin

(Ca 1842 - )

Martha Louisa Enslin kom nie as een van Jan Adam Enslin en Anna Susanna Coetzer se kinders voor in J.P. Claasen se Die Jerusalemgangers (1981) of SAG (2:360) nie. SAG vermeld verder slegs vyf kinders, terwyl Claasen se boek 8 kinders noem.

Sy word wel genoem in haar oupa, Christoffel Bernhardus Enslin, se 1857 boedellĂȘer, as minderjarige kind van Jan Adam Enslin en Susanna Koester.

Events

BirthCa 1842

Families