Individual Details

Jacoba Cornelia Aletta Sophia Enslin

(24 May 1831 - 21 Apr 1871)

Jacoba Cornelia Aletta Sophia Enslin kom nie as een van Jan Adam Enslin en Anna Susanna Coetzer se kinders voor in J.P. Claasen se Die Jerusalemgangers (1981) of SAG (2:360) nie. SAG vermeld verder slegs vyf kinders, terwyl Claasen se boek 8 kinders noem.

Haar 1931-geboortedatum in haar sterfkennis pas egter in in die gaping tussen Anna Christina (*1829) en Johannes Jacobus (*1833), en dieselfde sterfkennis gee haar ouers as "Johan Adam Enslin en Anna Susanna Koester".

Sy word ook genoem in haar oupa, Christoffel Bernhardus Enslin, se boedellĂȘer, as 'n erfgenaam van "Jan Adam Enslin gehuwd geweest zynde met Susanna Koester": "Jacoba Enslin gehuwd met Jan Roos"

Events

Birth24 May 1831Distrik Cradock, South Africa
Marriage12 Mar 1864Potchefstroom, South Africa - Daniel Johannes Bosman
Death21 Apr 1871Distrik Lydenburg, Roodepoort, South Africa

Families

Notes

Endnotes