Individual Details
Maria de Villiers
(Ca 1673 - Bet 26 Jul 1699 and 8 Oct 1700)
Events
Families
Spouse | Jacques "Jacob" Mouton (1660 - 1731) |
Child | Maria Mouton (1690 - ) |
Child | Madeleine Mouton (1692 - ) |
Child | Margareta Mouton (1699 - 1731) |
Notes
Death
Eerste datum was die dag waarop haar dogter gedoop is, laasgenoemde die dag waarop haar man hertrou het.Dit word aangeneem dat sy gelewe het op die dag wat haar dogter gedoop is, maar dit is nie noodwendig die geval nie: Joost Pietersz van Dijk word ook slegs as vader genoem in die dooprekord van sy dogter Sophia (1718), alhoewel hy 'n maand voorheen reeds gesterf het.
Sommige bronne, soos Pieter Coertzen in The Huguenots of South Africa, noem dat Jacques Mouton reeds 'n wewenaar was toe hy aan die Kaap geland het (p166).
Dit is moontlik dat sy tydens die reis gesterf het, tydens of kort na die bevalling van haar dogter, Margaretha Mouthon. Dit is miskien die moeite werd om die skeepsoldyboek van die Donkervliet op te spoor en deur te gaan vir enige melding van passasiers wat gesterf het.
Endnotes
1. J. Hoge, Bydraes tot die Genealogie van Ou Afrikaanse Families 1958 (A. A. Balkema), p95.