Individual Details

Burgert van Dyk a1b1

(Bef 18 May 1697 - 11 Apr 1761)

Aldus die Geslagsregister het Joost drie keer getrou, alhoewel ek sindsdien uitgevind het dat slegs sy eerste vrou werklik sy wettige vrou was: hy het met Catharina Verburg getrou, op 7 Maart 1696, indie Paarl. Daarna het hulle in die wyk Drakenstein gaan bly. Die paartjie het saam twee seuns gehad: Burgert (geb. 1697) en Hendrik (geb. 1699). In Burgert, oftewel Burchert, se dooprekord, word Joost se naam vermeld as Joost Pieterz van Ysenberg.

Events

BirthBef 18 May 1697Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Christen18 May 1697Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Marriage6 Oct 1715Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Maria Visser
Will25 Aug 1731Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Death11 Apr 1761South Africa

Families

SpouseMaria Visser ( - )
ChildGerrit Van Dyk (1717 - )
ChildBurgert Christiaan van Dyk (1719 - )
ChildHendrik Van Dyk (1720 - )
ChildCatharina van Dyk (1724 - )
ChildJohanna van Dyk (1726 - )
ChildJacomina van Dyk (1731 - )
FatherJoost Pieterse van Dijk (1663 - 1718)
MotherCatharina Verburgh (1675 - 1699)
SiblingHendrik van Dyk a1b2 (1699 - 1734)

Notes

Endnotes