Individual Details
Hendrina Elsabe Spies
(3 Aug 1824 - 15 Oct 1890)
NAAIRS dokument beskikbaar vir bestelling:
Events
Birth | 3 Aug 1824 | Uitenhage, South Africa | |||
Marriage | Ca 1856 | Lydenburg, South Africa - Willem "Meester" Poen | |||
Death | 15 Oct 1890 | ||||
Burial | Lydenburg Ou Begraafplaas, Lydenburg, Suid-Afrika |
Families
Spouse | Willem "Meester" Poen (1811 - 1897) |
Child | Dirkje Wilhelmina Poen (1857 - 1946) |
Child | Susanna Maria Elizabeth Poen (1867 - 1889) |
Child | Hendrina Elsabe Poen (1855 - 1935) |
Father | Barend Jacobus Spies b2c5 (1798 - ) |
Mother | Hendrina Elsabe Swart (1800 - ) |
Sibling | Susanna Maria Spies (1825 - ) |
Sibling | Maria Elizabeth Spies (1828 - ) |
Sibling | Johannes Jacobus Spies (1829 - ) |
Sibling | Anna Johanna Frederica Spies (1832 - ) |
Sibling | Hendrik Albertus Spies (1834 - ) |
Sibling | Elsabe Carolina Spies (1836 - ) |
Sibling | Elizabeth Helmina Spies (1839 - ) |
Sibling | Susanna Jacoba Elizabeth Spies (1842 - ) |
Notes
Birth
Die geboortedatum op haar grafsteen - 1814 - is verkeerd. Haar ouers is eers in 1823 getroud en al die ander 8 kinders is almal in die twintiger, dertiger en veertigerjare gebore.
Bron: Spies familiebybel. Met dank aan Lea Herbst van geni.com
Bron vir plek is haar grafsteen.
Marriage
Vermoedelik is dit waar hulle ontmoet en getrou het, daar W. Poen na Lydenburg gestuur is om skool te hou.Endnotes
1. Spies familiebybel.
2. Spies Grafsteen.
3. TAB, MHG O/5816 1980, Hendrina Elzebie Poen (Geb. Spies); Nasionale Argief, Pretoria.
4. Spies Grafsteen.
5. TAB, 1890 TAB MHG O/5816, Hendrina Elzebie Poen (Geb. Spies); Nasionale Argief, Pretoria.
6. TAB, MHG O/5816 1980, Hendrina Elzebie Poen (Geb. Spies); Nasionale Argief, Pretoria.
7. Spies Grafsteen.
8. Eggsa, Eggsa Gravestone Photograph Collection: http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=1909475.