Individual Details

Helena van Malabar

(Abt 1665 - )

Delia Robberts van die First Fifty Years-projek vermoed dat Helena se ma moontlik Nasana van Madagaskar was, terwyl die S.A.G. weer na Helena van Malabar verwys.

Geen van beide bied enige bron wat ek kon insien nie. (FFY verwys na 'n Capensis-artikel wat ek nie toegang tot het nie.)

Events

BirthAbt 1665
Alt nameNasana van Madagaskar

Families

SpouseJohannes Vosloo (1649 - )
ChildHelena Vosloo (1694 - 1731)