Individual Details

Johannes Vosloo

(Abt 1649 - )

Johannes Vosloo was nooit getroud nie. Die kinders wat aan hom toegeskryf word, kom uit sy testamente CJ 2600:15 en CJ 2652:71, waarin hulle tot sy ergename benoem:

die "vrye jong" Caspar v.d. K
die "vrye jong"Johannes v.d. K
Christina en Anna (dogters van Arnoldus Kruisman)
Helena v.d.K. getroud met Johanens Pretorius.

Hoge verwys ook na die testamente CH 2650:118 en MOOC 7/4:112

Events

BirthAbt 1649Germany

Families

SpouseHelena van Malabar (1665 - )
ChildHelena Vosloo (1694 - 1731)