Individual Details

Helena Janse

(Ca 1672 - 5 Sep 1695)

Die koppeling van Helena Janse aan die gegewe ouers is uiters tentatief en spekulatief.

In die Geslagsregister is daar 'n Pieter Jansen, Getroud met Cornelia Theunissen, wie se dogter b4 Helena was. Daar bestaan 'n moontlik heid dat dit dieselfde persoon is.

http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7991.htm
http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8187.htm

Hmmm. Die SAG gee die paartjie as slegs met drie kinders en dat hulle Helena, b3, in Kaapstad gedoop is. (Ons Helena is van Leiden afkomstig). Wat is die kanse dat sy in die Kaap her-/gedoop is, maar in NL gebore is?

Die Leidense dookrekords is geïndekseer en daar is slegs een Helena wat gedoop is met as vader 'n Pieter Jansen, maar ongelukkig is die naam van die moeder nie genoteer nie:

Den 22 April 1666
Helena ... Pieter Janse
[Getuies:] Barent Gillis, Jan Janse, Grietje Pieters, Machtelt Dieters
https://www.erfgoedleiden.nl/collecties/archieven/archievenoverzicht/scans/NL-LdnRAL-1004/2.1.2.1.6/start/250/limit/10/highlight/1

Events

BirthCa 1672Leiden, Netherlands
Census (family)1691Louis van As b1
Marriage11 Nov 1691Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Louis van As b1
Census (family)1692Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Louis van As b1
Miscellaneous-shared26 Jun 1692(Louis van As b1) Helena Janse vermom haarself as 'n matroos en probeer die Kaap ontsnap - Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Census (family)1693Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Louis van As b1
Census (family)1695Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Louis van As b1
Christen-shared31 Jul 1695(Catharina van As b1c2) Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Death5 Sep 1695In 'n 6-voet diep gat geval. - Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Families

SpouseLouis van As b1 (1670 - )
ChildCatharina van As b1c2 (1695 - 1758)
FatherPieter Janz van Nimmegen (1640 - )
MotherCornelia Theunisz (1654 - )

Notes

Endnotes