Individual Details
Catharina Greeff
(Ca 1700 - )
Events
Families
Spouse | Thomas Ferryn ( - ) |
Father | Mattijs Greeff (1655 - 1712) |
Mother | Susanna Claasen (1672 - 1710) |
Sibling | Anna Greeff (1685 - 1711) |
Sibling | Matthys Greeff (1687 - 1713) |
Sibling | Klaas Greeff (1689 - ) |
Sibling | Magaretha Greeff (1691 - ) |
Sibling | Susanna Greeff (1693 - ) |
Sibling | Jochem Greeff (1695 - 1706) |
Sibling | Hendrik Greeff b7 (1696 - 1772) |
Sibling | Adriaan Greeff (1702 - ) |
Notes
Christen
Daar word aangeneem dat die volgende inskrywing die doop van Hendrik is, aangesien sy dooprekord nie elders verskyn nie. Sy suster Christina se doop verskyn ook nie elders nie, dus kan dit ook háár inskrywing wees.Alhoewel Catharina moontlik die anonieme Greeff-kind is wat op 21.10.1696 in die Paarl gedoop is, is dit meer waarskynlik dat sy ná Hendrik gebore is. Sy sou anders 25 jaar oud gewees het toe sy getrou het in 1721 en alhoewel dit nie onmoontlik is nie, is 25 aan die ouer kant vir 'n meisie gewees om te trou.
Le 21 ditau
lannee 1696
Il y'a Eut deux Enfanta quil sont Ete baptize
Lun de jacobus Vanas Et lautre de Mathis
Grif je nay point Eut de billiet de ce person[s]
Die 21 van dieselfde maand
in die jaar 1696
Daar was twee kinders wat gedoop was.
Die een van Jacobus Vanas en die ander van Mathis
Grif. Ek het nie 'n kaartjie van hierdie persone ontvang nie.
Birth
Alhoewel Catharina moontlik die anonieme Greeff-kind is wat op 21.10.1696 in die Paarl gedoop is, is dit meer waarskynlik dat sy ná Hendrik gebore is. Sy sou anders 25 jaar oud gewees het toe sy getrou het in 1721 en alhoewel dit nie onmoontlik is nie, is 25 aan die ouer kant vir 'n meisie gewees om te trou.Endnotes
1. Corney Keller, Transcriber, "Drakenstein Baptisms 1694-1713," eGGSA, www.eggsa.org (https://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers-paarl/drakenstein-french-baptisms-1694-1713 : accessed ), .