Individual Details
Tobias Jan de Vlamingh
(Bef 2 Nov 1783 - )
Events
Families
Spouse | Hendrina Margaretha van Dyk (1794 - ) |
Child | Jacoba Johanna Aletta de Vlamingh (1818 - 1901) |
Spouse | Catharina Maria van Dyk (1791 - 1810) |
Father | Izaak Johannes Jacobus de Vlamingh (1758 - ) |
Mother | Susanna Maria Dreyer (1756 - ) |
Sibling | Jacoba Elisabeth de Vlamingh (1782 - ) |
Sibling | Elisabeth de Vlamingh (1789 - ) |
Sibling | Johannes Lambertus de Vlamingh (1790 - ) |
Sibling | Maria Jacoba de Vlamingh (1798 - 1843) |
Notes
Christen
Tobias Janden 2 9ber
de Vader Isaak de Vlamingh
de moeder Susanna Maria Dreijer
getuijgen Hendrik Dreijer
Jacoba Elisabeth Dreijer
Jobias Christian Ronnenkamp
en Christina Hofman
Marriage
Tobias Jan de Vlaming van Cabode Goede Hoop burger alhier
jongman met Catarina Maria
van dijk van Cabo voor:t jongen
dogter
5 Julij
Property-shared
In 1809 het Jan Tobias de Vlamingh namens sy skoonpa Jan Adam van Dyk, aansoek gedoen vir 'n leningsplaas genaamde De Duine, geleƫ "aan de Saldanhabaay naby die Hoetjesbaay".Dit is nie uit die brondokument duidelik of die versoek ingewillig is nie.
Marriage
Gebaseer op die geboortedatum van hul dogter, Jacoba Johanna Aletta en die jaar wat hy die regering gevra het vir toestemming om met haar te trou.In 1814 het Tobias Jan de Vlamingh 'n versoek ingedien om met Hendrina Margaretha van Dyk te mag trou. Haar suster, Catharina Margaretha van Dyk was toe reed "meer as vier jaar " oorlede en hy wou nou reeds 'n jaar lank met Hendrina Maria trou. Die Stellenbosche Huweliksraad het hulle egter gekeer: dit was onwettig om met jou oorlede vrou se suster te trou (of met enige familielede tot die "derde bloedverwantskapsgraad").
Vermoedelik het die regering toe ingestem.
Christen-shared
Aldus die 1975-register is Tobias in Winburg gedoop en, alhoewel sy doop in die Winburg-doopboek verskyn, word gemeld dat hy "aan Modder Rivier Korin Spruit" gedoop is.Getuies:
Thobias Jan de Vlaming
Hendrina Margarita van dyk
Christen-shared
Getuies wasLucas Andries Renoldus Visage
Anna Magdalena de beer
Thobias Jan de Vlaming
Hendrina Margarita van Dyk
Lucas Visagie en Anna de Beer het daardie selfde dag hulle eie seun, ook genaamd Lucas Renoldes (gebore 1 Mei 1844) gedoop.
Endnotes
1. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-71P?i=578&cc=1478678&cat=993508.
2. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HT-DRH9-1GP?i=59&cc=1478678&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AVFT9-Z11.
3. Geslagsregister van die broers van Dyk, bl.265.
4. Familysearch.org, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HT-6LX3-J4P?i=16&cc=1478678&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AVFTM-5SR.
5. T.J. de Vlamingh; Jan Adam van Dyk Requests for a loan-farm near Hoetjes-Bay, Cape District (1809); Cape Archives Estate Files; KAB CO 3887-59, KAB, Cape Town.
6. Tobias Jan de Vlaming Memorials Received. Request for permission to marry his late wife's sister (1814); Cape Archives Estate Files; KAB CO vol 3900 ref 48, KAB, Cape Town.
7. J.H. van Dyk, M.A., M.Ed., samesteller, Geslagsregister van die Broers Joost en Burgert van Dyk (Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1975), p144.
8. Nederduits Gereformeerde Kerk, , 18 van 400: nr 137, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-QJR3?i=17&cc=1910846; digitale afskrif, FamilySearch.org (https://www.familysearch.org/search/catalog/413301?availability=Family%20History%20Library : accessed 8 November 2017).
9. Nederduits Gereformeerde Kerk, , 61 van 400: 655, https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C953-QJ8F?i=60&cc=1910846; digitale afskrif, FamilySearch.org (https://www.familysearch.org/search/catalog/413301?availability=Family%20History%20Library : accessed 8 November 2017).