Individual Details

Agnitie "Antonette" Campher

(Ca 1684 - 1690 - )

Daar is in die verlede aangeneem (byvoorbeeld ook deur J. Hoge in sy Personalia) dat daar 'n Agnitie én 'n Antoinette Campher was: een getroud met Gerrit van der Swaan en een getroud met Arie van Wijk. Dít deels, omdat in haar tweede huwelik met Arie, Antoinette/Agnitie as "jonge dochter " verskyn, d.w.s. 'n ongetroude vrou (wat ook nog nie voorheen getroud was nie).

Richard Ball het uitstekende speurwerk in hierdie verband gedoen om te bewys dat hulle dieselfde persoon was. Sy nota's hieroor kan gelees word by http://www.ballfamilyrecords.co.uk/notes/Campher_Antonetta.htm .

Events

BirthCa 1684 - 1690Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Baptism29 Jan 1690Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Marriage5 Sep 1705Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Gerrit Theunisz van der Swaan
Census (family)1706Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Gerrit Theunisz van der Swaan
Christen-shared20 Jun 1706(Anna van der Swaan) Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Christen-shared19 May 1709(Maria "Marritie" van der Swaan) Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Marriage27 Dec 1711Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Arie van Wijk
Christen-shared23 Sep 1725(Zacharia Putter) Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
MarriageJoachim Scholts

Families

SpouseGerrit Theunisz van der Swaan (1670 - 1711)
ChildAnna van der Swaan (1706 - 1778)
ChildMaria "Marritie" van der Swaan (1709 - )
SpouseArie van Wijk (1686 - 1731)
SpouseJoachim Scholts (1680 - )
FatherLourens Campher SV/PROG (1660 - )
MotherAnsela van de Kaap (1665 - )
SiblingCornelis Campher (1686 - )
SiblingJacoba Campher (1692 - )

Notes

Endnotes