Individual Details
Maria Visser
(Bef 8 Oct 1707 - Bef 20 Aug 1785)
Ek vermoed dat, alhoewel sy gedoop is as Katrina (die naam Maria is deurgetrek in die doopinskrywing) sy deur die lewe gegaan het as Maria (moontlik het die pastoor die verkeerde naam doodgetrek of het die ouers na die tyd weer van gedagte verander).
Dit gebaseer op onder meer Coenraad Jansz Visser en Catharina Everts se gesamentelik testament in 1710, waar hulle noem dat hulle 'n 3-jarige dogter met die naam Maria het.
Dit gebaseer op onder meer Coenraad Jansz Visser en Catharina Everts se gesamentelik testament in 1710, waar hulle noem dat hulle 'n 3-jarige dogter met die naam Maria het.
Events
Birth | Bef 8 Oct 1707 | ||||
Christen | 8 Oct 1707 | Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |||
Death | Bef 20 Aug 1785 | ||||
Marriage | Frederick Brand |
Families
Spouse | Frederick Brand (1695 - ) |
Father | Coenraad Janse Visser (1663 - 1744) |
Mother | Catharina Evertse van der Zee (1673 - 1733) |
Sibling | Jacomina Visser (1688 - ) |
Sibling | Aaltje Visser (1690 - 1744) |
Sibling | Evert Visser (1691 - 1744) |
Sibling | Geertje Visser (1694 - ) |
Sibling | Catharina Visser (1695 - 1744) |
Sibling | Johannes Visser ( - 1744) |
Sibling | Jannetje Visser (1711 - ) |
Sibling | Martha Visser (1713 - ) |
Sibling | Geesje Visser (1715 - ) |
Notes
Christen
8 Octob:rvan Koenraat Janse Vis-
ser, en Katrina Evers,
onder getuijge van Cornelis
Everse.
- Katrina [Maria] [deurgetrek]
Death
Die sterfdatum is gebaseer op die datum van die boedelinventaris ná Maria Visser s'n: MOOC 8/18.101. Dié van haar, asook die een voor haarne, bevat geen datum nie. Die een dáárvoor, MOOC 8.18/98, dateer van 11.09.1784.Endnotes
1. Richard Ball, Corney Keller, Transcriber, "Cape Town Marriages 1713-1756," transkripsies, eGGSA, www.eggsa.org (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-baptisms-1695-1712 : accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-baptisms-1695-1712/150-cape-town-baptisms-1707; Cape Archives Verbatim copies document VC 604 - Cape Town baptisms, memberships and marriages 1695-1712.
2. Maria Visser Inventaris des boedels (); Cape Archives Estate Files; MOOC8/18.100, KAB, Cape Town.
3. Conraad Jansz: Visser Inventaris en vendurol (8 January 1744); Cape Archives Estate Files; MOOC 10/5.40, KAB, Cape Town.