Individual Details

Jan Jurgensz Kotze

(Ca 1680 - )

Jan Jurgensz Kotze word in Johann Kotze se boedelinventaris genoem as sy seun, klaarblyklik uit sy eerste huwelik, maar word niƩ saam met die eersgeborene, Christiaan, as kind uit sy eerste huwelik genoem in Johann Kotze se testament nie.

Dat hy wel familie is, is duidelik - hy verskyn as doopgetuie by Christiaan Kotze se se seun, ook genaamd Christiaan, en by Johann Kotze se laaste seun, Roelof.

Iets sit nie heeltemal lekker met hierdie ou nie, maar sover kan ek nie mooi sien wat nie.

Events

BirthCa 1680
ResidenceBef 1704"Benniveld"
MarriageElsje van Hoff
Alt name

Families

SpouseElsje van Hoff (1688 - )
ChildJan Kotze (1707 - )
FatherJan Kotze SV/PROG (1652 - 1713)
MotherCatharina Henneke (1655 - )
SiblingChristian Kotze (1672 - )

Notes