Individual Details
Mattijs Krugel
(Ca 1673 - 9 Jan 1731)
Dit is redelik ooglopend dat die twee Krugels broers was: hulle was beide van Nurnberg afkomstig, het met dieselfde skip na Suid-Afrika geseil en het daar noue bande gehou (Andries was byvoorbeeld die eksekuteur van Mattijs se testament).
Events
Families
Father | NP. Krugel (1645 - ) |
Mother | Maria Slakkerneugt (1645 - ) |
Sibling | Andries Krugel (1675 - 1734) |
Notes
Miscellaneous
Teen 1721 het die meeste Khoikhoi op plase gewoon en gewerk. Hulle was egter nie slawe nie, maar 'n vrye nasie. Sommige van hulle het kinders by slawe gehad en 'n aantal burgers, Matthijs Krugel, D. Pheil, J.C. van Brakel, Jan Jurgen Roose, F. du Toit, W. van Zijl en W. de Vos het gepleit dat die kinders van sulke paartjies dwangarbeid toegelĂȘ kon word, omdat hulle anders baie geld en moeite vir hierdie kinders doen sonder kompensasie.Die Raad het geen besluit hieroor geneem nie. Dit sou eers weer in 1775 ter sake kom, toe die toenmalige goewerneur 'n regulasie in Stellenbosch goedgekeur het, waarvolgens 'n "Bastaard" ('n kind van 'n Khoi-vrou en slawe man), vir die eerste 25 jaar van sy lewe vir die eienaar van die slaaf moes werk.
Endnotes
1. H. C. V. Leibbrandt, Keeper of the Archives, Requesten (Memorials), 1-5 (Cape Town: South African Library, n.d.), II:627.
2. H. C. V. Leibbrandt, Keeper of the Archives, Requesten (Memorials), 1-5 (Cape Town: South African Library, n.d.), II:518.
3. Richard Elphick, The Shaping of South African Society, 1652-1820 (Cape Town: Longman Penguin South Africa, 1979), p29.
4. H. C. V. Leibbrandt, Keeper of the Archives, Requesten (Memorials), 1-5 (Cape Town: South African Library, n.d.), I:238.
5. Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806 (N.p.: n.p., 1946), 223.