Individual Details

Dorothe van Angola

(Ca 1655 - )

Volgens Delia Robertson van die First Fifty Years-projek, was Dorothe van Angola één van die 174 slawe wat 'n uitmergelende tog oorleef het:

'n Portugeese slaweskip is deur die Nederlandse skip Amersfoort gewaar op 23 Januarie 1658. Die slaweskip het meer as 500 slawe aanboord gehad. Hulle het die slaweskip 24 uur lank gejaag voordat hulle dit uiteindelik gevang het en die helfte van die slawe oorgeneem het. Die res van die slawe en bemanning is tot hul lot oorgelaat in die erg beskadigde slaweskip.

Baie slawe het gesterf tydens hul tog na die Kaap: slegs 174 het dit oorleef, meesal meisies en seuns,

Events

BirthCa 1655Angola

Families

SpouseLourens Sweris (1650 - )
ChildCecilia Swerisse (1675 - 1713)