Individual Details

Magdalena Elisabeth Roos

(Ca 1806 - )

Ek kan haar nie vind in SAG nie, anders as by Gysbert Johannes.

Daar is wel 'n
d12 Magdalena Elisabeth, ≈ 11.5.1806
dogter van
Johannes ≈ 24.2.1760, burger Stellenbosch x
17.10.1784 Cornelia Jacoba DU PLESSIS ≈
23.8.1767 d.v. Jacobus du Plessis en Anna
Booiens

"Ons" Magdalena Elisabeth se eerste dogter is Cecilia Jacoba, wat net eenders genoeg is om dit nie af te skryf nie, maar nie genoeg ooreenstem om deurslag te gee nie.

Die doopdatum van ons Magdalena kom wel ooreen, dus is dit óf dieselfde persoon, óf iemand by SAG het dieselfde aanname gemaak.

Events

BirthCa 1806
Baptism11 May 1806South Africa
Marriage3 Sep 1820Graaff-Reinet, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Gysbert Johannes Roos

Families

SpouseGysbert Johannes Roos (1795 - )
ChildCecilia Jacoba Roos (1821 - )
ChildGert Lucas Roos (1823 - 1880)
ChildJohannes Jacobus Roos (1825 - 1857)
ChildGysbert Johannes Roos (1828 - 1890)
FatherJohannes Roos (1760 - )
MotherCornelia Jacoba du Plessis (1767 - )
SiblingGysbert Roos (1804 - )
SiblingSusanna Magdalena Roos (1804 - )

Endnotes