Individual Details

Johannes Hoffman SV

(Ca 1678 - )

Dit is nie duidelik of die Johannes Hoffman wat van Langenberg was en vir die VOC as soldaat gewerk het, wel die man van Maria Louisz was nie.

1) Aldus J.H. Langenberg se VOC soldyboek-inskrywing is hy in 1720 oorlede, sonder vrou en kinders.
http://www.gahetna.nl/collectie/index/nt00444/dbd1121c-c864-11e6-9d8b-00505693001d/view/NT00444_OPVARENDEN/sort_column/prs_voornamen/sort_type/asc/q/zoekterm/Johannes%20Hofman/q/periode_van/1685/q/periode_tot/1710/q/comments/1

2) Die geskatte geboortedatum vir Maria Louisz se vader, 1678, sou beteken dat hy slegs 13 was toe hy in 1691 as soldaat in die VOC se diens getreƫ het. 13-jariges is nie deur die VOC in diens geneem nie.

In die huweliksinskrywing van 1711 word sy naam geskryf as Jan Hofman van den Berg.

Events

BirthCa 1678Moontlik Langeberg, Duitsland
Marriage9 Aug 1711Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Maria Louisz

Families

SpouseMaria Louisz (1686 - )
ChildCatharina Hoffman ( - )
ChildElsje Hoffman (1710 - )

Notes

Endnotes