Individual Details

Guillaume de Haas

(Abt 1660 - )

Guillaume DE HAAS: dieselfde as Guillaume le Lievre van Lille. De Haas is 'n letterlike vertaling van die Frans le Lievre. Sy naam het aan die Kaap De Haas geword, maar soms het Le Lievre nog deurgeglip soos bv. in die opgawe van 1705. In deel 2 van SA Geslagregisters word Guillaume verkeerdelik as 'n kind van Pierre le Fèbre aangegee. Guillaume, oorlede omtrent 1713, trou met Marie-Catherine DURIER, sy oorlede omtrent 1725.

(nota geplaas by ooreenkomstige persoon by die FamilySearch FamilyTree.)

Events

BirthAbt 1660France
MarriageAbt 1680Marie-Catherine Durier
Alt nameGuillaume le Lievre
DeathSouth Africa

Families

SpouseMarie-Catherine Durier (1660 - )
ChildMarie de Haas (1682 - 1752)