Individual Details
Willem Willemsz van Zijl SV/PROG
(Abt 1668 - Bef 21 Mar 1727)
Events
Families
Spouse | Christina van Loveren (1671 - 1730) |
Child | Gideon van Zijl (1703 - ) |
Child | Wilhelmina van Zyl (1695 - ) |
Notes
Miscellaneous-shared
Teen 1721 het die meeste Khoikhoi op plase gewoon en gewerk. Hulle was egter nie slawe nie, maar 'n vrye nasie. Sommige van hulle het kinders by slawe gehad en 'n aantal burgers, Matthijs Krugel, D. Pheil, J.C. van Brakel, Jan Jurgen Roose, F. du Toit, W. van Zijl en W. de Vos het gepleit dat die kinders van sulke paartjies dwangarbeid toegelĂȘ kon word, omdat hulle anders baie geld en moeite vir hierdie kinders doen sonder kompensasie.Die Raad het geen besluit hieroor geneem nie. Dit sou eers weer in 1775 ter sake kom, toe die toenmalige goewerneur 'n regulasie in Stellenbosch goedgekeur het, waarvolgens 'n "Bastaard" ('n kind van 'n Khoi-vrou en slawe man), vir die eerste 25 jaar van sy lewe vir die eienaar van die slaaf moes werk.
Endnotes
1. The First Fifty Years Project, http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8232.htm.
2. The First Fifty Years Project, http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8232.htm.
3. H. C. V. Leibbrandt, Keeper of the Archives, Requesten (Memorials), 1-5 (Cape Town: South African Library, n.d.), II:518.
4. Richard Elphick, The Shaping of South African Society, 1652-1820 (Cape Town: Longman Penguin South Africa, 1979), p29.
5. The First Fifty Years Project, http://www.e-family.co.za/ffy/g8/p8232.htm.