Individual Details
Martha Margaretha Lubbe
( - )
Martha Margaretha Lubbe was nooit met Sybrand van Dyk getroud nie. Hulle het ook nooit 'n verhouding gehad nie. Hierdie bewering (xxxx 1778) is verkeerd genoteer in die 1975-Geslagregister (p51) en daarna net so oorgeneem in die 1989 SAG.
In feite was Sybrand en Sara de Klerk getroud tot haar dood êrens tussen 1785 (toe hulle gesamentlik 'n testament opgestel het) en 1801 (in Sybrand se boedelinventaris word genoem dat Sara reeds gesterf het).
Martha Margaretha Lubbe was wel getroud met David Frederik Strauss in 1776, na die dood van sy eerste vrou Sara van Dyk in ongeveer 1774. Sara was die dogter van Sybrand van Dijk en Sara de Klerk.
Ek vermoed dat J.H. van Dyk (opsteller van die 1975-register) se notas deurmekaar geraak het m.b.t. hierdie gesin.

Families
Spouse | David Frederick Strauss (1733 - ) |
Child | Andries Frederik Strauss (1783 - ) |
Child | Jacob Johannes Strauss (1784 - ) |
Child | David Jacobus Strauss (1781 - ) |
Child | Maria Margaretha Strauss (1777 - ) |