Individual Details

Evert Cornelisz SV/PROG

(Abt 1650 - Bef 22 Sep 1686)

In sy seun Cornelis se dooprekord staan dat Evert Cornelisz afkomstig is van Emerhorst. Hierdie plek bestaan egter nie in Nederland nie. Ek het 'n klein vermoede dat dit miskien 'n verkeerde notering is van Emerfoort is, wat 'n verouderde naam is vir Amersfoort. Of dit is 'n Emerhorst in België, Duitsland, of elders.

Events

BirthAbt 1650Emerhorst, Netherlands
MarriageBef 1673Maria Willemse
Miscellaneous1673Aankoms met die skip Europa - Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Census1674Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Census (family)1677Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Maria Willemse
Census (family)1678Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Maria Willemse
Census (family)1679Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Maria Willemse
Census (family)1681Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Maria Willemse
Census (family)1682Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Maria Willemse
Census (family)1686Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika - Maria Willemse
DeathBef 22 Sep 1686Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Families

SpouseMaria Willemse (1650 - )
ChildCatharina Evertse van der Zee (1673 - 1733)
ChildCornelis Cornelisz (1675 - )
ChildDirkje Cornelissen (1679 - )

Notes

Endnotes