Individual Details

Pieter Barend Greeff

( - )

Ek vermoed dat Pieter Barend Greef en Maria Magdalena Petronella Botha die ouers was van hierdie Pieter Barend Greef.

PB Greef Sr. het met MMP Botha getoru in Middelburg, sy is ook daar begrawe, op die Van Dyk-begrafplaas op Ongeziens.

PB Greef Jr. het met 'n Van Dyk-meisie getrou, wat van die Ongeziens-van Dyks was.

In PB Greef Sr. se SK word sy 3de seun gegee as Pieter Barend Greef.

Families