Individual Details

Cornelis Dirksz. Kool

(Abt 1665 - )

In die Aardrijkskundig Woordenboek der Nederlanden staan dat "Schoonrewaart" en "Schoonderwoert" gelyk is aan Schoonrewoerd, 'n klein plekke aan die grens van Suid-Holland en Utrecht.

Dit kan verklaar hoekom ek die gesin nie in die Rotterdamse doopboeke kan vind nie.

Schoonrewoerd is tans (2020) deel van die munisipaliteit van Vijfheerenlanden, waarvan die argief onderdeel is van die Regionaal Archief Gorinchem. Hierdie argief is ongelukkig nie aan-lyn beskikbaar nie en is ook nog nie geïndekseer nie.

Die DTB-boeke is ook nie op FamilySearch beskikbaar nie (Slegs die Burgerlijke Stand-rekords van ná 1800.)

Events

BirthAbt 1665Nederland
Emigration13 Apr 1701Goeree-Overflakkee, Suid-Holland, Nederland
Miscellaneous5 Aug 1701Aankoms aan die Kaap - Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Miscellaneous20 Mar 1702Gesin gevestigd aan die Kaap

Families

SpouseMaritje Cornelis Brave (1665 - )
ChildMargarita Cornelisz. "Grietje" Kool (1690 - 1771)
ChildDirk Cornelisz Kool (1692 - )
ChildAnnetje Dirksz Kool (1694 - )
ChildCornelis Kool (1702 - )
ChildJohannes Kool (1705 - )

Notes

Endnotes