Individual Details
Gerrit Verschuur
(Bef 1 Sep 1686 - Bef 23 Jun 1713)
Events
Families
Father | Hendrik Gijsbertse Verschuur (1640 - 1694) |
Mother | Geesje Visser b3 (1654 - 1713) |
Sibling | Gijsbert Hendriksz Verschuur (1671 - 1713) |
Sibling | Jannetjie Verschuur (1673 - 1713) |
Sibling | Willem Verschuur (1676 - 1681) |
Sibling | Martha Verschuur (1677 - 1713) |
Sibling | Aaltje Verschuur (1679 - 1713) |
Sibling | Willem Verschuur (1681 - 1713) |
Sibling | Hilletje Verschuur b7 (1675 - 1772) |
Sibling | Anna Verschuur (1688 - 1690) |
Sibling | Annatje Verschuur (1690 - 1713) |
Notes
Christen
Eodem dito (1 Septemb.)Gerrit
Hendrick Gysberts en Geesie Jans
Gerrit Jans Visser en Johanna Tielemans
Death
Word nie genoem saam met die ander kinders in die boedelinventaris van Dirk Verweij en Geesje Visser op hierdie datum nie.Dit is ook moontlik dat Gerrit reeds in of voor 1694 oorlede is. Toe sy pa oorlede is in hierdie jaar, was slegs 7 van die paartjie se 10 kinders oorlede. Dit is óf Gerritof sy broer Willem wat voor 1694 oorlede is. (Die ander twee is die eerste Willem en die eerste Anna.) Vir al die ander kinders is daar rekord van hulle ná 1694.
Endnotes
1. Richard Ball, Corney Keller, Transcriber, "Cape Town Baptisms 1665-1695," transkripsies, eGGSA, www.eggsa.org (http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-baptisms-1695-1712 : accessed ), http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-ngk-1665-to-1695/56-cape-town-baptisms-1686; Cape Archives Verbatim Copies VC 603, Nederduits Gereformeerde Kerk, baptisms 1665 to 1696..
2. Dirk Verweij; Geesje Visser Staat en inventaris (23 June 1713); Cape Archives Estate Files; MOOC 8/3.24, KAB, Cape Town.